Redes hoekom jy behoort gebruik te maak van advertensies oor Internet Radio

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Redes hoekom jy behoort gebruik te maak van advertensies oor Internet Radio

NetRadioSA Spesiale aanbieding vir “n advertensie pakket Wil jy jou besigheid op die radio adverteer?

Met 6 493 161 besoekers op ons webwerf soos op 10 Julie 2019 is dit die moeitewerd

Ons maak ons vir jou advertensie die klankbaan wat op die radio stasie 4-6 keer in ‘n 24 uur siklus gaan speel en jy kry ‘n advertensie spasie op ons webwerf ingesluit – stuur ‘n epos aan corrie@netradiosa.co.za of kontak Corrie  skype corrie.slabbert3 WhatsApp 0844739648

vir ‘n kwotasie wat jou sak sal pas

Radio Advertensies op Internet radio kan mense 24 uur per dag bereik terwyl hulle werk, klets of aanlyn rondsnuffel mits hulle oor iets soos ‘n selfoon,tablet, android, rekenaar of skootrekenaar beskik wat internet konneksie het, in teenstelling met iemand wat met die gewone FM radio slegs ongeveer 30 minute ingeskakel is in die tyd wat hy werk toe ry gedurende spits tye.

Redes hoekom jy die opsie behoort te oorweeg om op Imternet radio te adverteer.

Koste effektiewe advertering:

  • Radio Advertensies op internet radio kos merkbaar minder as advertering op die tradiosionele radio stasies,

Addisionele e-handel geleenthede:

  • Navorsing toon dat aanlyn luisteraars meer ontvangklik is vir aanlyn advertering en meer geneig is om produkte aanlyn te koop en het meer fondse om te spandeer.

‘n Verhoging in inkomste uit advertensies:

  • Advertensie boodskappe bereik ‘n groter mark aangesien die gehoor reeds aanlyn is en hulle is meer geneig om te reageer om aksie te neem op advertensies
  • Gebruikers wat ook na internet radio luister is 3 keer meer geneig om op advertensies te reageer as gewone tradiosionele radio advertensies. Hulle mag dalk op die net na jou web blad gaan soek en so kry jy meer besoekers tot jou web blad en ook meer potensiële kopers vir jou produk.

Indien jy ‘n nuwe manier van advertering soek is internet radio die mees logiese keuse om te maak. Dit is ‘n meer koste effektiewe manier om met meer luisteraars in aanraking te kom en dit maak ook ‘n groter impak op die gehoor.

Met tunein kan jy met enige selfoon, tablet.android, skootrekenaar of rekenaar inskakel by die radio mits jy internet dekking het. Laai net die tunein applikasie af en soek vir NetRadioSA so maklik soos dit.

 

Contact Corrie at corrie@netradiosa.co.za skype corrie.slabbert3 WhatsApp 0844739648

 

Naam/Name (Word Vereis/Required)

E-Posadres/email(Word Vereis/Required)

Onderwerp/Subject

Boodskap/Message


 

Be the first to comment

Leave a Reply