WAT NOU 2019-04-06

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my en ek help jou om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Autoerotique se Asphyxiation en Coldplay se Adventure of a lifetime en Bok van Blerk se Lemoene.

Dit was  Autoerotique se Asphyxiation en Coldplay se Adventure of a lifetime en Bok van Blerk se Lemoene  en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan,

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te sskuif .

 

BIKERS RALLEYS

CIMORRON MC NATIONAL RALLY

Plek – vaal river rest

Sasolburg

Wanneer –  5 – 7 April  hekke maak 10 oop haal

Kostes – gratis

Kom geniet die geleentheid dus min dat ‘n mens iewers verniet kan in gaan en dit vir ‘n naweek.  Bring jou tent saam slaap teen geen ekstra onkostes.   Lekker musiek, kinders welkom.  Lekker bikers pryse te wen

 

CRANKERS CHARITY EVENT 2019

Plek- Owl and Elephant Lodge

Weenen, R74 Kwazulu Natal

Wanneer –  5 – 7 April

Kostes – R120 per persoon sluit metal badge in

Kom en geniet die dag as jy ‘n cooler box inbring ekstra R70.  Kom ons ondersteun mekaar

 

SWARTLAND RALLY

Plek – Moorreesburg skou grond

Wanneer – 5 – 7 April

Kostes – pre-entry R150  hek ingang R180 per persoon

Badges R20 kinders onder 10 gratis en ongeskikte persone

Kom geniet lekker die geleentheid alle opbrengste gaan na die ACVV oute huis en ouerloses.  Daar is lekker potjie-kos, spitbraai, kos stalletjies.  Trekker rite.  Mej swartland kompetisie en lewendige vermaak.  Lekker massiewe  motorbike rit na die ouetehuis en kinderhuis.  Lekker  pryse te wen.  Skaaplootjies.  Parkering is gratis maar daar is kamp fasiliteit parkering teen r100.

KIERIES EN WIELE SAVF MIDDELBURG

Plek – SAVF tehuis vir bejaardes

52 Walter Sisulu straat, Middelburg

Wanneer – 6 April vanaf 8 uur die oggend

 

Kom en geniet die dag saam met ons.   Lekker baie kos stalletjies en gewone stalletjies.  Kroning van mnr Kierie en Mev wiele.  Lekker groot rit deur die dorp.  Klink na lekker pret

 

HARTBEESPOORT BIKING COUNCIL 6TH ANNUAL RATCRAWL

Plek – Zakkers Pub n Grill

BRITS

Wanneer – 6 April om 9 uur die oggend

Kostes – R100 per persoon sluit badge en lunch

Kom met jou oudste, lelikste bike en klere of dress op vir die pret.  Baie vermaak.  Daar is drank beskikbaar op die roete bring net kontant saam

 

3RD DAY JOL PNEUMA MCC

Plek – Pheuma MCC Clubhouse

Germiston soccer club

18 Vimy straat, Delville Germiston

Waneer – 6 April van 10 uur tot laat

Kostes – R60 sluit badge in

Kom en geniet lekker pryse, speletjies.  Daar is kos en drank beskikbaar om jou te vermaak

 

BANDITS STREET FESTIVAL 2019

Plek – 14 Bentel straat, Jansen Park,Boksburg

Wanneer – 6 April van 11 uur tot laat

Kostes –  R70  presidents en VIP gratis toegang

Kinders onder 12 gratis

Kom en geniet lewendige musiek –dj’s.  Tatoo kunstenaars van DAKOTA lee.  Drank specials, promo meisies en lekker weggee pryse

 

WHEELS ON FIRE DAYJOL

Plek – Snake pit, Bellville

Wanneer – 6 april vanaf uur die middag

Kostes –  R60 sluit badge in

Kom en geniet die jol. Lekker kos stalletjies. Leker pryse, lekker biker pryse vir alcohol.  Mnr en Mev wheels on fire en een hel van ‘n partjy

CMA JOY RUN 2019

Plek – Steinthal child and youth care centre

Tulbagh, Wes kaap

Wanneer – 7 April van half ag tot een uur

Elke jaar kollek ons goedere soos kos, klere, speelgoed en kontant donsasies en nog vele meer vir die sentrum.  Daar gaan ‘n motorfiets rit wees tot by die sentrum en dan is daar ‘n lekker ontbyt deur steinthal aan ons aan gebied.  Ontbyt kos vir volwasses R70, Kinders R40 onder 14 jaar en daar is ook  metal badges te koop teen R15.  Die kinders geniet die motorfietse maar jy is welkom met jou kar oor dan bring jy sommer jou familie saam.

BREAKFAST RUN AND MASS RIDE FOR 2 YEAR OLD SETH

Plek – Alfie’s PUB and GRUB – Dorados

General de la rey and junius straat, meyerton

Wanneer – 7 April van 10 uur tot 2 uur die middag

Kostes – R30 per persoon

Road rockers hou ‘n fonds insameling vir die seun.  Hy lei aan epilepsy Ons almal kom by die Blockhouse om 9 uur by mekaar.  Ons ry om  half 10 na die pub to waar ons lekker gaan saam ontbyt eet.  Alle opbrengste gaan na marion rose foundation acc.

 

BUFFALO RALLY 2019

Plek – ATKV HARTENBOS

Wanneeer – 12 – 14 April

Ons almal ken en geniet die buffalo rally hy is weer in HARTENBOS die keer net so 8km verder as die vorige jaar. Daar is lekker pryse te wen eerste prys R135000 kontant tweede prys –   R25000 en 3de prys R10 000 en nog vele ander pryse ook.

TAR OVAL RACING

Plek – killarney gardens

Milnerton

Wanneer – 6 April om 4 uur die middag

Kom geniet dit.   Dit is mos lekker vir die spoed geesdriftges

Dis weer tyd vir `n musiekbreek en speel vir jou vir Britney Spears met I love rock n roll en Steve Hofmeyer met Baby makes her blue jeans talk en Bruce Springsteen met Glory days.

Dit was Britney Spears met I love rock n roll en Steve Hofmeyer met Baby makes her blue jeans talk en Bruce Springsteen met Glory days en ek is William Munnik met Wat nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou weer tyd vir die sportgeesdriftiges om nader te skuif.

 

 

 

FIETSRY

THE COOL IDEAS CRADLE MOUNTAIN TROPHY 2019 2DAY STAGE RACE

Plek – Maropeng

Gauteng

Wanneer – 6 – 7 April 5

Kostes –  2dag reisies 75km en 45km is R650

1 dag rit net 75 km – R320

2 dag rit vir die 45km – R320

1 dag rit vir net die 45km –  R165

Geniet dit klink maar jy moet baie uithou vermoe en fiks wees vir die 2 dag rit.

 

 

SPORTGEESDRIFTIGES

RUGBY

Rugby geesdriftiges skuif so bietjie nader

vandag die 6 April  Crusaders teen Brumbies – Christchurch stadium om 6;15

Blues teen NSW Warathas – Eden Park om 8;35

Rebels teen  Sunwolves – Aami Park om 10;45

BULLS teen Jaguares – loftus versfeld om 15;05

Ek het sommer miltsteek van al die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir DJ Snake en Selena Gomez met Taki Taki em Dynoro en Gigi Agosini met In my mind EN Steve Hofmeyer en Demi Lee Moore met Amanda..

 

Dit was DJ Snake en Selena Gomez met Taki Taki em Dynoro en Gigi Agosini met In my mind en Steve Hofmeyer en Demi Lee moore met Amanda en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

 

TORO YA ME BOAT CRUISE

Plek:  Shoemansville Oewer klub

Waterfront straat,  Hartbeespoort dam

 

Tyd:  Saterdae  1 uur die middag  en Sondae  11uur die oggend  elke naweek

Kostes:  R170 per persoon sluit net die boot trip in Die klub kostes is R80 en R50 vir voertuig  moet ook by getel word

 

Bring ‘n lekker piekniek mandjie, drankies en braai goed maak dit ‘n heerlike dag by die dam.  Al is die boot trip net ‘n uur sal vrou lief dit nog steeds waardeer.

 

WINELANDS OYSTER and BUBBLY FESTIVAL

Plek – Diamant Estate

Paarl

Wanneer – 6 April vanaf 11 uur tot 6 uur

Kostes – R180 per persoon dit sluit jou parkering en unieke wyn glas in vir 6 heerlike proe geleeenthede

Kom geniet die dag saam met jou spesiale persoon in jou lewe. Onthou asseblief net om jou eie kombers of stoel saam te bring. Daar is lekker heel dag vermaak en musiek.

 

PEREL MUSIEKFFEES

Plek – faure straat, Paarl

Wanneer – 12 April hekke maak 5 uur oop die aand

Kostes –  R150 per persoon kaartjies by computiket te kry

Kom geniet dit lekker vermaak deur bekende kunstenaars.  Ray dalan, Arno Jordaan, Early b, Die Heuwels fantansies en Spoegwolf

 

FATMAN

Plek – Die BOER

Durbanville

Wanneer – 10 April  vanaf half nege tot 10uur

Suid-Afrika se gunsteling vermaaklikheidser beloof om nie net voort te bou op die energieke opgewekte wenresep wat so kenmerkend is aan die kunstenaar nie, maar ook om sy sangtalent in volle golrie ten toon te stel.   BOOM BABY is ‘n versameling snitte wat spesiaal uitgesoek is om aan elkeen van sy aanhangers se vereistes te voldoen.

 

7TH CAR AND BIKE SHOW

Plek – 25 Jan van Riebeeck dr, Paarl

Wanneer – 14 April van 9 uur tot 3 uur die middag

Kostes –   R100 per persoon sluit kos in – 2x hoender,2xslaai PLUS brood

Kinders onder 12 gratis

Kom en geniet die geleentheid. Lekker karre en bikes vir oud en jonk.  Lekker kos stalletjies en kinder vermaak.

 

NUMETRO  

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met UB40 met Every step you take.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply