Nuut!!! – Coffeecraft Vye Koffie – ‘n Gesonde kafïene vrye alternatief vir Koffie.

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Nuut!!! – Coffeecraft Vye Koffie – ‘n Gesonde kafïene vrye alternatief vir Koffie.       100g verpakking maak ongeveer 60 koppies koffie – R115   ‘n Paar Voordele
  • Kafïene Vry.
  • Gluten Vry.
  • Vry van geprosseseerde suiker.
  • Vry van Laktose.
  • Vry van monosodium glutamaat.
  • Vry van chemikalië.
  • Vry van giftige insek doders.
  • Vy van nagemaakte kleurstowwe, geurmiddels, sulfar, en kaliumsorbaat.
  • Vry van skuldgevoel en bekommernis.
  • Die produk maak gebruik van vye wat nie geneties aangepas is nie.
  • Natuurlik vry van kunsmatig versadigde vetsure of lae-digtheid lipoprotien/slegte cholesterol
  • Uitstekende voedingswaarde en antitoksidante.
  • 100% gedroogde swart vye gerooster, gedroog en gemaal
  • Diabete en hipersensitiewe persone kan geniet koffie met oorleg van hul mediese praktisyn.
  • Geen sooibrand of oortollige maagsure nie – Vye is alkalies!
‘n Bonus is dat dit warm of koud geniet kan word.

Kontak:  

Anton: 082 650 6878 Andre: 082 633 2920  
 

Be the first to comment

Leave a Reply