Potgooi – Nuus &  Weer 13 Mei 2019

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus &  Weer 13 Mei 2019

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 9:00(CAT)

Luister weer

Kennisgewing

  1. Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.
  2. Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.
  3. Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

 

 

Die polisie op Frankfort het teen Sondagaand steeds gesoek na twee mans wat ’n egpaar op hul plaas aangeval het.

 

Vyf mense is dood in ‘n botsing op die N1 by Leeu Gamka in die Karoo.

 

Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat 19 passasiers van die agterkant van ‘n bakkie afgeslinger is in die Khayelitsha-township in Uitenhage.

 

Die verhoor van Zander Bylsma, wat verdink word van die moord op twee tienermeisies van Stella, word vandag in die hooggeregshof in Mahikeng hervat.

 

‘n Woordvoerder van die ANC-jeugliga, Senzo Khumalo, sê die twee mans wat gisteraand* in Newcastle vermoor is, was albei senior ANC-lede.

 

Bekommerde inwoners wat in die Helderberggebied in die Wes-Kaap woon, sê hulle is nie gekant teen laekostebehuising nie, maar dat onwettige grondbesettings hul grootste bron van kommer is.

 

Die leier van die Aljama-party, Ganief Hendricks, sê hy gaan sy pos as raadslid van die Kaapse metroraad ontruim om sy party in die parlement te verteenwoordig.

 

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Mike **Pompeo besoek Brussel vandag om met Europese leiers samesprekings te voer oor die jongste verwikkelinge rakende Iran. EU-leiers het die VSA verlede week gekritiseer oor hernude sanksies teen Iran.

 

Weer

 

 

Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

 

Warmbad – Gedeeltelik bewolk en warm met ‘n Min 13 Max 28

Nelspruit – Gedeeltelik bewolk en baie warm met ‘n Min 13 Max 32

Pretoria – Gedeeltelik bewolk en baie warm met ‘n Min 19 Max 30

Johannesburg – Sonskyn en warm met ‘n Min 16 Max 25

Vereeniging – Sonskyn en warm met ‘n Min 13 Max 24

Rustenburg – Sonskyn en warm met ‘n Min 15 Max 27

Bloemfontein – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 12 Max 26

Kimberley – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 16 Max 27

Durban – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 20 Max 25

Oos-London – Bewolk met ‘n Min 19 Max 22

Upington –      Gedeeltelik bewolk en baie warm later vandag met ‘n Min 19 Max 31

Kaapstad – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 16 Max 24

Port Elizabeth – Gedeeltelik bewolk met reën plek plek met ‘n Min 14 Max 20

Sutherland – Gedeeltelik bewolk en koud in die oggend met ‘n Min 10 Max 25

 

Besoek gerus ons webwerf by waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en Loer gerus rond op die webwerf daar is ook potgooie van vorige programme indien jy dit gemis het of weer daarna wil luister.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan hou van ons faceboek blad en nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio of ‘n program wil borg – op die web blad onder die hofie kontak ons is daar ‘n vormpie wat jy kan invul  selfs onder op die webwerf is daar ‘n WhatsApp teken klik daarop en stuur vir my ‘n boodskap met jou naam en die onderwerp wat ek direk sal kry en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus en ek Corrie kan vir jou ‘n webwerf bou en ook vir jou ‘n domain reël en ‘n gratis SSL sekuriteitsisteem op jou werf so jy kan ‘n winkeltjie opsit en veilige betalings neem en Google penaliseer jou indien jou webwerf nie ‘n SSL sisteem op het nie.  Plaas sommer jou webwerf gratis oor na ons hosting maatskappy en kry ‘n gratis SSL sisteem Kontak vir my Corrie op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir my ‘n boodskap met WhatsApp of epos by corrie@netradiosa.co.za

Wil jy jou Woordkuns bemark – Nasionaal en Internasionaal. Reeds gedrukte boeke of eboeke word ook gratis op ons winkel gelaai!!!! Kontak Corrie vir meer besonderhede skype adres – corrie.slabbert3 of stuur ‘n  e-pos of gaan na https://www.bookhut.co.za/

Het jy boeke wat geproeflees of vertaal moet word ons kan help!

Selfs al wil jy jou boek in Audio formaat op ‘n CD bemark!!! Kontak vir my of stuur vir Cathy ‘n e-pos vir ‘n kwotasie by cathy@netradiosa.co.za

Kuier saam op die webwerf of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – en kuier saam met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het.

Indien jy jou droom wil waarmaak om jou stem oor die radio wil hoor – Bedryf jy jou eie besigheid wat jy met ‘n program op die radio wil bemark? Het jy n interresante stokperdtjie, hou daarvan om te kook of bak, of droom jy daarvan om pret te hê deur ‘n omroeper te wees?

Hier is jou kans. Kontak my en ek help jou om jou eie program op Radio te begin.

Skakels om na die Radio te luister

website: https://netradiosa.co.za/

http://netradio.gq

https://www.liveonlineradio.net/south-afri…/net-radio-sa.htm

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/


 

Be the first to comment

Leave a Reply