WAT NOU 2019-05-18

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

WAT NOU:18-24Mei 2019 :

Goeie more! Wham se Wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Rihanna en JZ se Umbrella en DJ Snake en Selena Golmez met Taki Taki en Obsessed van Mariah Carey speel.

Dit was Rihanna en JZ se Umbrella en DJ Snake en Selena Golmez met Taki Taki en Obsessed van Mariah Carey  en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif .

 

 

BIKERS RALLY’S

FORTYS MC 21ST ANNUAL DAY JOL

Plek:  171 dayanglen

Boksburg

Wanneer:  18 Mei Heeldag

Kostes:  R60 sluit badge in metal of materiaal

Kom geniet die jol.  Daar is lekker kos stalletjies en 2 lewendige orkes vir musiek.  Lekker prystrekkings en jou parkering is ook veilig daar.

 

THE SKELETON COAST RALLY EXPERIENCE

 

Plek:  Skeleton Coast

Wanneer:  18-28 Mei 2019

Dus is ‘n groot aansporing.  11dae lang rally en deur 3 verskillende lande.   Windhoek, The Victoria Falls, The Caprivi Strip.  Klink soos ‘n wonderlike ervaring

 

 

SAARKIE FUNDRAISER DAY JOL

Plek:  Que Sera

R25 Tussen Garsfontein&Lynwood straat

Pretoria

Wanneer:  18 Mei vanaf 11 uur die oggend

Kostes:  R50 per persoon

Kom ons ondersteun die Saarkie toer na Australia en New Zealand.  Daar is kos en lewendige musiek as ook prys trekkings.

 

CHARITY RUN – CRAZY DOGS WINELANDS

Plek:  End punt is by Sakhikamva Dagsorg

Ashburg, Montagu

3 Verskillende vertrek punte:  Shell Robertson om 9 uur

Total Ashton om 09:30

Montagu Kliniek om 10:00

Wanneer:  19 Mei

Kostes:    speelgoed, kos en toiletries

Alle klubs  en bikers is welkom.  Daar is ‘n lekker bring en braai na  die rit by die eind punt.

 

BREAKFAST RUN

Plek:  Die ou Pastorie

Skeerpoort,  Hartbeespoort

 

Wanneer:  19 Mei  8 – 13:00

Kom geniet ‘n ontbyt rit saam RadMoto.  Sorg dat u genoeg petrol in die motorfiets het.  Klink asof dit ‘n lekker rit gaan wees.

 

ONE OF THEM MCC CHARITY RUN

Plek:  Richardbaai uMlathuze Sports grond

Wanneer:  24-25 Mei Heeldag

 

Kom geniet die jol.  Dus groot en vol pret.  Lekker musiek, speletjies, vermaak en nog vele meer.

TEEPEE RALLY 2019

Plek:  Penicuik

9km noord van Kwambonambi

Kwazulu Natal

Wanneer:  24-26 Mei 2019

Kostes:  R200 per persoon vir die naweek

R100 per persoon as u net vir die dag kom sluit badge in

Kom geniet die avontuur.  Daar word lekker Chicken Biryani Saterdag verkoop teen R50 per bord.  Lekker vermaak, musiek en speletjies.  Kamp fasaliteite is gratis vir die naweek persone

UNICORN RIDERS MCC 2ND ANNUAL CAREER EXHIBITION

Plek:  The Chuene Resort

Polokwane

Wanneer:  24  vanaf 9 uur die oggend tot 26 Mei om 12 die middag

Kostes:  Word nie verskaf

 

KARTING ROUND 3        

Plek:  Killarney Gardens

Milnerton

Wanneer:  11 Meil vanaf half 8 die oggend maak die hekke oop

Eerste resies 9uur die oggend

Kostes:  R100 per persoon, kinders onder 16 R40 en kinders onder 12 gratis

Kom geniet dit lekker lewendige musiek en pret vir die hele gesin.

 

Sjoe dis `n besige motorfietsweek wat voorle. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Rammstein se Feuer Frei en Golden Earring se Radar Love en Nickelback se Someday .

Dit was Rammstein se Feuer Frei en Golden Earring se Radar Love en Nickelback se Someday en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

FIETSRY

SONDELA BELA BELA MTB CHALLENGE 2019

Plek:  Sondela Natuur Reservaat

Limpopo

Wanneer:  19 Mei  vanaf 8 uur

Kostes:  45km R190

20km R140

Geniet die pret en rit

 

 

RUGBY

Rugby geesdriftiges skuif so bietjie nader

18 Mei            Blues teen Chiefs – Eden Park om 09:35

Reds teen NSW Wartahs  – Suncorp Stadium om 11:45

Lions teen Highlanders – Emirates Airlanes park om 15:05

Stormers teen Crusaders – DHL Newlands om 17:15

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Denny Hardman met Touch my body en Lemoene van Bok van Blerk en Tiesto se Boom.

Dit was Touch my body en Lemoene van Bok van Blerk en Tiesto se Boom  en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

 

TORO YA ME BOAT CRUISE

Plek:  Shoemansville Oewer klub

Waterfront straat,  Hartbeespoort dam

 

Tyd:  Saterdae  1 uur die middag  en Sondae  11uur die oggend  elke naweek

Kostes:  R170 per persoon sluit net die boot trip in Die klub kostes is R80 en R50 vir voertuig  moet ook by getel word

 

Bring ‘n lekker piekniek mandjie, drankies en braai goed maak dit ‘n heerlike dag by die dam.  Al is die boot trip net ‘n uur sal vrou lief dit nog steeds waardeer.

 

 

THROWBACK LEGENDS TOUR 2019

Plek

18 &19 Mei The Dome Church JBH

Kostes:  wissel van R150 tot R500

Kom geniet die geleentheid.  Legends Steve Fataar, Cecil Mitchell, Neville Nash, Danny Chetty, Sandra Butler en nog vele meer.

AXENMORE PRESENTS BACK TO OUR ROOTS

Plek:  Hillcrest Quarry

Tyervallei Straat, Durbanville

Wanneer:  19 Mei vanaf 13:30 tot 17:30

Kostes:  R80 per persoon kinders onder 12 gratis

Kom geniet dit.  Ons bring die rock terug.  Verwag liedjies van Led Zeppelin, ACDC, Deep  Purple, Guns and Roses , Nirvana , foo Fighters, Queen en nog vele meer.  Daar gaan gratis Buffalo t-hempe gegee word as ook prys trekkings.  As jy van rock hou is dit die event jou

 

WORLD WHISKY DAY BRAAI

Plek;  Leinster Saal, 7 Weltevreden straat

Tuine, Kaapstad

Wanneer:  18 Mei van 12 uur tot 16:00

Kostes:  R295 per persoon sluit kos en whiskey in

Kom geniet die kans.  Ons vier whisky dag met ‘n braai.

SUNSET BEACH TO MILNERTON

Plek:  Sunset Strand

Wanneer:  19 Mei van 8 uur tot 11 uur

Kostes:  Geen

Kom help ons.  Ons kry mekaar  om 8 uur maar die skoon maak begin 9 uur.  Elke persoon sal handskoene en ‘n sak gegee word.  Daar sal Verversings by die half pad merk.  Trek gemaklik aan, hoed en son block.  Diere is welkom as ook kinders

 

BURTON &THE BLUES LIVE AT TRIGGERFISH

Plek:  Triggerfish Brewing

Somerset Wes

Wanneer:  18 Mei van 20:00 tot 22:00

Kostes:  R30 by persoon by die deur

Eet , drink en luister na die lekker liggaamlike blues musiek.   Dus ‘n aand vir die hele famile so moet dit nie mis.

 

DINNER AND MOVIE EVENING – ABOUT TIME

Plek:  Pepperklub hotel

Kaapstad

Wanneer:  Donderdae tot Saterdae vanaf 18:00 tot 22:00

Kostes:  R225 per persoon

Dit vind elke week vanaf donderdae tot saterdae plaas.  Dit sluit ‘n  lekker ete en ‘n populere fliek en popcorn in. Bederf jou meisie vrou of kind

 

 

FLIEKS 

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Eddy Grant se Do you feel my love.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply