Potgooi – Nuus & Weer 24 Mei 2019

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus & Weer 24 Mei 2019

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 9:00(CAT)

Luister weer deur op die skakel te klik

 

Kennisgewing

  1. Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.
  2. Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.
  3. Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

Nuus

Oudpresident Jacob Zuma se regsverteenwoordiger, Muzi Skhakhane, sê sy kliënt het nie geld om vir sy korrupsieverhoor te betaal nie.

Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, stel vandag die veteraan-vervolger, Hermione Cronje, aan die media bekend. Cronje is verlede week deur president Cyril Ramaphosa aangestel as hoof van die ondersoekeenheid in Batohi se kantoor.

Die Zondo-kommissie na Staatskaping in Parktown sal verder getuienis aanhoor van Roberto Gonsalves van ‘n Sjinese spoorkonsortium wanneer verrigtinge vanoggend hervat word. Die kommissie het gister gehoor hoe die koste van die verskuiwing van ‘n lokomotief-vervaardigingsaanleg van Pretoria na Durban op Transnet se aandrang die hoogte ingeskiet het.

Die presidensie sê voorbereidings vir die inhuldiging van die vyfde demokraties-verkose president van Suid-Afrika môre by Loftus Versfeld in Pretoria is in ‘n gevorderde stadium.

Die noodlenigingsorganisasie Gift of the Givers sal vergoed word vir die werk wat hulle gedoen het om water aan die droogtegeteisterde Makhanda in die Oos-Kaap te verskaf. verwyder word, aangesien die munisipaliteit laat blyk het dat die waterkrisis verby is.

Die nuutaangestelde minister van Gemeenskapveiligheid in die Wes-Kaap, Albert Fritz sê sy ervaring in die Maatskaplike Ontwikkeling portefeulje sal hom goed te pas kom in die nuwe pos. Hy sê hy begryp die onderliggende oorsake van misdadigheid. Fritz is deel van die kabinet wat gister deur die premier, Alan Winde aangewys is.

Die hooggeregshof in Kenia gaan vandag uitspraak lewer oor of wetgewing wat uit die koloniale tydperk spruit afgeskaf moet word. Volgens die wette word homoskesuele optrede as ‘n misdaad beskou. Organisasies wat hulle vir gay-regte beywer vra die hof om twee artikels van die wet te skrap. Drie regters het die saak aangehoor.

Die Britse eerste minister, Theresa May, sal na verwagting vandag aankondig wanneer sy gaan bedank. Sy is onder druk om die leisels neer te lê ná sterk teenkanting van haar eie parlementslede oor haar jongste Brexit-plan.

 

 

Weer

Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

 

Warmbad – Gedeeltelik bewolk en koel in die oggend maar warmer later met reën en donderweer plek plek met ‘n Min 13 Max 23

Nelspruit – Gedeeltelik bewolk met reën plek plek met ‘n Min 15 Max 26

Pretoria – Gedeeltelik bewolk met matige tot swaar reënbuie met ‘n Min 17 Max 26

Johannesburg – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 15 Max 22

Vereeniging – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 13 Max 24

Rustenburg – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 14 Max 26

Bloemfontein – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 12 Max 23

Kimberley – Gedeeltelik bewolk met matige tot swaar reënbuie met ‘n Min 15 Max 25

Durban – Gedeeltelik bewolk met reën plek plek met ‘n Min 19 Max 23

Oos-London – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 15 Max 21

Upington –      Gedeeltelik bewolk en warm met ‘n Min 19 Max 29

Kaapstad – Sonnig met ‘n Min 15 Max 21

Port Elizabeth – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 14 Max 18

Sutherland – Sonnig met ‘n Min 6 Max 22

Nuwe produkte op ons winkel

Nuut!!! – Coffee craft Vye Koffie – ‘n Gesonde kafïene vrye alternatief vir Koffie.

100g verpakking maak ongeveer 60 koppies koffie – R115

‘n Bonus is dat dit warm of koud geniet kan word.

 

 

 

 

 

 

 

Bio Imunne  & Bio fit

 

 

 

 

 

 

Bio-Fit™(formerly known as Bio-Liposuction) is a weight-loss product with a combination of 10 powerful herbal extracts and phyto-nutrients that aid to:

 

Kontak:  

Anton: 082 650 6878

Andre: 082 633 2920

Of bestel dit direk op ons winkel

Besoek gerus ons webwerf by waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en Loer gerus rond op die webwerf daar is ook potgooie van vorige programme indien jy dit gemis het of weer daarna wil luister.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan hou van ons faceboek blad en nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio of ‘n program wil borg – op die web blad onder die hofie kontak ons is daar ‘n vormpie wat jy kan invul  selfs onder op die webwerf is daar ‘n WhatsApp teken klik daarop en stuur vir my ‘n boodskap met jou naam en die onderwerp wat ek direk sal kry en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus en ek Corrie kan vir jou ‘n webwerf bou en ook vir jou ‘n domain reël en ‘n gratis SSL sekuriteitsisteem op jou werf so jy kan ‘n winkeltjie opsit en veilige betalings neem en Google penaliseer jou indien jou webwerf nie ‘n SSL sisteem op het nie.  Plaas sommer jou webwerf gratis oor na ons hosting maatskappy en kry ‘n gratis SSL sisteem Kontak vir my Corrie op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir my ‘n boodskap met WhatsApp of epos by corrie@netradiosa.co.za

Wil jy jou Woordkuns bemark – Nasionaal en Internasionaal. Reeds gedrukte boeke of eboeke word ook gratis op ons winkel gelaai!!!! Kontak Corrie vir meer besonderhede skype adres – corrie.slabbert3 of stuur ‘n  e-pos of gaan na https://www.bookhut.co.za/

Het jy boeke wat geproeflees of vertaal moet word ons kan help!

Selfs al wil jy jou boek in Audio formaat op ‘n CD bemark!!! Kontak vir my of stuur vir Cathy ‘n e-pos vir ‘n kwotasie by cathy@netradiosa.co.za

Kuier saam op die webwerf of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – en kuier saam met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het.

Indien jy jou droom wil waarmaak om jou stem oor die radio te hoor – Bedryf jy jou eie besigheid wat jy met ‘n program op die radio wil bemark? Het jy n interresante stokperdtjie, hou daarvan om te kook of bak, of droom jy daarvan om pret te hê deur ‘n omroeper te wees?

Hier is jou kans. Kontak my en ek help jou om jou eie program op Radio te begin

Die program rooster vir vandag

Geniet jou Woensdag saam met Netradiosa
9:00 – Nuus en Weer saam met Corrie
15:00 – Lulu se storietyd – saam met Cathy
16:00 – Treffers van Toeka tot nou met Ludwig
18:00 – Crime Time saam met William
19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers

Skakels om na die Radio te luister

website: https://netradiosa.co.za/

http://netradio.gq

https://www.liveonlineradio.net/south-afri…/net-radio-sa.htm

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/


 

Be the first to comment

Leave a Reply