Potgooi – Nuus & Weer 31 Mei 2019

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus &  Weer 31 Mei 2019

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 9:00(CAT)

Luister weer deur op die skakel te klik

 

Weer

 Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

 Warmbad – Gedeeltelik bewolk en koud in die oggend met ‘n Min 10 Max 22

Nelspruit – Gedeeltelik bewolk en koud in die oggend met ‘n Min 10 Max 25

Pretoria – Gedeeltelik bewolk en koel in die oggend met ‘n Min 14 Max 23

Johannesburg – Gedeeltelik bewolk en koel in die oggend met ‘n Min 12 Max 20

Vereeniging – Gedeeltelik bewolk en koud in die oggend met ‘n Min 10 Max 22

Rustenburg – Gedeeltelik bewolk en koel in die oggend met ‘n Min 11 Max 22

Bloemfontein – Gedeeltelik bewolk en koel in die oggend met ‘n Min 9 Max 20

Kimberley – Gedeeltelik bewolk en koel in die oggend met ‘n Min 12 Max 22

Durban – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 17 Max 23

Oos-London – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 19 Max 23

Upington –      Gedeeltelik bewolk met reën plek plek met ‘n Min 16 Max 25

Kaapstad – Gedeeltelik bewolk en koel in die oggend met ‘n Min 14 Max 19

Port Elizabeth – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 16 Max 20

Sutherland – Bewolk met reën en koud met ‘n Min 3 Max 13

 

In ons winkel

Nuut!!! – Coffee craft Vye Koffie – ‘n Gesonde kafïene vrye alternatief vir Koffie.

100g verpakking maak ongeveer 60 koppies koffie – R115

‘n Bonus is dat dit warm of koud geniet kan word.

 

 

 

 

 

 

Bio Imunne  & Bio fit

Bio-Fit™(formerly known as Bio-Liposuction) is a weight-loss product with a combination of 10 powerful herbal extracts and phyto-nutrients 

Kontak:  

Anton: 082 650 6878

Andre: 082 633 2920

Of bestel dit direk op ons winkel

Besoek gerus ons webwerf by waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en Loer gerus rond op die webwerf daar is ook potgooie van vorige programme indien jy dit gemis het of weer daarna wil luister.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan hou van ons faceboek blad en nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio of ‘n program wil borg – op die web blad onder die hofie kontak ons is daar ‘n vormpie wat jy kan invul  selfs onder op die webwerf is daar ‘n WhatsApp teken klik daarop en stuur vir my ‘n boodskap met jou naam en die onderwerp wat ek direk sal kry en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus en ek Corrie kan vir jou ‘n webwerf bou en ook vir jou ‘n domain reël en ‘n gratis SSL sekuriteitsisteem op jou werf so jy kan ‘n winkeltjie opsit en veilige betalings neem en Google penaliseer jou indien jou webwerf nie ‘n SSL sisteem op het nie.  Plaas sommer jou webwerf gratis oor na ons hosting maatskappy en kry ‘n gratis SSL sisteem Kontak vir my Corrie op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir my ‘n boodskap met WhatsApp of epos by corrie@netradiosa.co.za

Wil jy jou Woordkuns bemark – Nasionaal en Internasionaal. Reeds gedrukte boeke of eboeke word ook gratis op ons winkel gelaai!!!! Kontak Corrie vir meer besonderhede skype adres – corrie.slabbert3 of stuur ‘n  e-pos of gaan na https://www.bookhut.co.za/

Het jy boeke wat geproeflees of vertaal moet word ons kan help!

Selfs al wil jy jou boek in Audio formaat op ‘n CD bemark!!! Kontak vir my of stuur vir Cathy ‘n e-pos vir ‘n kwotasie by cathy@netradiosa.co.za

Kuier saam op die webwerf of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – en kuier saam met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het.

Indien jy jou droom wil waarmaak om jou stem oor die radio wil hoor –

Bedryf jy jou eie besigheid wat jy met ‘n program op die radio wil bemark? Het jy n interresante stokperdtjie, hou daarvan om te kook of bak, of droom jy daarvan om pret te hê deur ‘n omroeper te wees?

Hier is jou kans. Kontak my en ek help jou om jou eie program op Radio te begin

Die program rooster vir vandag

Geniet jou Vrydag saam met Netradiosa

9:00 –  Nuus en Weer saam met Corrie

11 – Kuiertyd met Cathy

13:00 – Tjailatyd met Arlene

17:00 – Menslief ek is Lief vir jou saam met Corrie

19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers

20:00  – Musiekmandjie met DJ Uiltjie

Speel saam dis pret. Hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde van die speletjie ‘n Pleknaam of iets dergliks te vorm

Skakels om na die Radio te luister

website: https://netradiosa.co.za/

http://netradio.gq

https://www.liveonlineradio.net/south-afri…/net-radio-sa.htm

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

Be the first to comment

Leave a Reply