Wat Nou met William Munnik 2019-06-08

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

WAT NOU: 8-14 Junie 2019

Goeie more! Wham se Wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Wrecking ball remix van Miley Cyris en Hilary Duff se Reach Out en Mwah en Elvis se seun met Sandra Prinsloo speel.

Dit was Wrecking ball remix van Miley Cyris en Hilary Duff se Reach Out en Mwah en Elvis se seun met Sandra Prinsloo en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif .

 

 

BIKERS RALLY’S

MIDNIGHT STING DAY JOL&CHARITY

Plek:  Hippo’s

40 Elliot straat

Brakpan

Wanneer:  8 Junie van 10 uur die oggend

Kostes:  R60 per persoon sluit badge in

Kinders onder 12 gratis

Kom geniet die jol en fonds insameling.  Dit gaan als aan Jordan van Tonder die klein kanker leier.   Kom ons ondersteun hom. Daar is lekker lewendige vermaak.  Speletjies en lekker kos stalletjies.  Daar is ook lekker pryse te wen.

 

EAST RAND CHAPTER

Plek:  Night owl Pub & Sportsbar

260 Uys Rynfield

Benoni

 

Wanneer:  8 Junie van af 10 uur tot laat

Kostes:  R100 per persoon sluit badge en prys na gelukkige prys trekking in

Kom geniet die jol.  Lekker musiek.  Kos stalletjies en prys trekking.

 

KARAOKE

Plek:  44, 11 de straat

Welkom

Wanneer:  8 Junie vanaf 10 uur tot laat

Kostes:   word nie gegee

Kom sing jou hart uit ten volle.   Lekker drag racing.  Pryse te wen en nog vele meer.

 

WACKY RIDERS – RUSTENBURG

Plek:  Oppie Plaas Bar

JBH straat

Rustenburg

Wanneer:  8 Junie vanaf 10 uur

 

Kom geniet die dag.  Lekker kos stalletjies, prys trekkings en nog vele meer.

 

CUSTOM RIDERS

Plek:  118 Ofibi straat

Pietermaritzburg

KZN

Wanneer:  8 Junie vanaf 12 uur tot laat

Kostes:  R100 per persoon

Presidents gratis toegang

Kom geniet die dag.  Kontant pryse vir die grootste klub.  Speletjies en vele meer, sien jou daar.

VICTORY RUN BY CANCERVIVE

Plek:  Indian Motorcycle

5 High street

Melrose Arch, JBH

Wanneer:  9 Junie Heeldag

Kostes:  R200 per persoon – Sluit ontbyt en nodige in

Alle motorfiets ryers welkom.  Sorg dat u so 08:45 daar is.  Ons vertrek stiptelik om 9 uur vanaf die Indian motorfiet na Melrose Arch en dan na Stonehaven by Vaal.  Sorg u besorgheid deur pink,blou of pers aan te he.

 

GOLDEN VAAL BLANKET DRIVE

Plek:  DP De Villiers Stadium

Sasolburg

Wanneer:  9 Junie vanaf 8 uur

Kostes:  R70 net vir Sondag sluit ontbyt in

R120 per persoon naweek pas sluit sondag ontbyt en diamond drop kaartjie in

Kom mense geniet dit.  Daar is lekker pryse te wen.  Grootste klub, Verste getoer afstand.  Daar is lekker bier tente, gratis parkering en veilig.  Elke president kry gratis drankie.  Eerste R1500 bikers kry gratis badge.  Tien of meer lede per klub sal 10 gratis komberse ontvang vir charity van julle keuse

 

BOMB SHELTER CHURCH – CHURCH RUN

Plek:  Diggers

Lydenburg

Wanneer:  9 Junie om 08:30 am

Ons vertrek vanaf Diggers om 08:30 ons Arriveer by Sabie Couttry lodge vir die kerk diens

 

W.M.A CHARITY RUN

Plek:  FNB Vredenburg

Wanneer:  9 Junie om 9 uur die oggend

Groot rit na die kerk diens vanaf FNB Vredenburg tot Huis van Heerde in Moorreesburg.  Enige donsasies is welkom

BLANKET RUN

Plek:  HTS Bellville

Wanneer:  9 Junie van 10 uur die oggend

Kostes:  R50 per persoon of kombers

Kinders onder 13 R35 of kombers

Bring jou familie en maak dit ‘n dag.

 

HELLS ANGELS

Plek:  Que Sera

R25 Road Onbekend

Pretoria oos

Wanneer:  14-16 Junie  Heeldag

Kostes:  R100 per persoon sluit badge in

Kom geniet die 1ste fonds insameling ooit deur MAC’s Daar is lekker pre partjie funksie die vrydag en die saterdag is die fondsinsameling en die sondag is daar ‘n diens deur pastor Rene aangebied.  Daar is kamp fasaliteite, 3 lewendige musieke groepe, tattoos, stalltjies, en kontant kroeg.

 

WINTER WONDERLAND JACKET RUN

Plek:  ‘n Bietjie Bos

Lydenburg

Wanneer:   14-15 Junie 2019 Heeldag

Kostes:  R50 per persoon +  ‘n baadjie of kombers

Lekker stalletjies, kompetisies en pret en speletjies.  Kom geniet dit.

 

H.O.G CLEARWATER MUSTANG RALLY

Plek:  Ingwenyama Konferensie en sport oord

Plot 64

White River

Mpumalanga

Wanneer:  14 Junie vanaf 8 uur tot 17 Junie om 3 uur die middag

Kostes:  R6200 per paartjie sluit kos,bed, en ontbyt in.

Kom geniet jy en jou lover  ‘n lekker tyd saam daar is net 38 kamers beskikbaar.

 

23RD ST LUCIA RALLY 2019

Plek:  Mckenzie Str.

St Lucia

Suid afrika

Wanneer:  14 Junie vanaf 1uur die middag tot 16 Junie om 10 uur die oggend

Openlik aan alle Harley Davidson bestuurders, agter ryer of aartsliefhebber.  Suid afrikaanse oudste en meeste geliefste motorfiets ralley find plaas weer.  Kom kuier gerus saam gratis hoofstuk in Zululand Natal.  Lekker vermaak, mooiste motorfietse en nog vele meer.  Akkomadasie moet net afsonder bespreek word.

 

POWER SERIES ROUND 4 & – SATURDAY

Plek:  Killarney Gardens

Milnerton

Wanneer:  8 Junie vanaf half 8 die oggend maak die hekke oop

Eerste resies 9uur die oggend

Kostes:  R80 per persoon, kinders onder 16 R20 en kinders onder 12 gratis

Bring asseblie klere en komberss saam vir ondersteunign van liefdadigheid. Kom geniet dit lekker lewendige musiek en pret vir die hele gesin.

 

 

Sjoe dis `n besige motorfietsweek wat voorle. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Rammstein se Feuer Frei en Jinjer se Pisces .

Dit was Rammstein se Feuer Frei en Jinjer se Pisces en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

 

COMRADES 2019

Plek:  Durban   buite die stadsaal

 

Wanneer:   9 Junie om 05:30

Kostes:  R90 vir enkel kaarjie

R160 vir ‘n return kaartjie. Geen kaartjies word dag van die reis verkoop nie.

Kom ons almal ken die comrades.  Lekker jaarlikse geleentheid.  Dit skop af by die stad saal en dus 86.83km reis wat sal eindig om 17H30  by Scottville reisiesbaan by Pietermaritzburg.

 

FIETSRY

USN MTB CUP #2 2019

Plek:  The Big Red Barn

Irene, Centurion

Gauteng

Wanneer:  8 Junie

Kilometers                                               kostes

   50km         R250 per persoon

 

                30km       R200 per persoon
                10km        R100 per persoon

 

Geniet dit en raak fiks

90.6 MTB 2019

Plek:  DP de Villiers Stadium

Sasolburg

Wanneer:  9 Junie 0m 8 uur die oggend

Km& kostes:  60km R180 per persoon

30 km R140 per persoon

R500 per skool span

10km R80 per persoon

3km gratis

Let op die 30km kan deur die skool span in geskryf word.  Maar die kaptein moet dit doen en julle moet 5 of meer lede wees.  Kinders tussen 12-18 kan inskryf

 

 

 

KRIEKET

8 Junie   Engeland teen Bangladesh om 11:30 By Sophia Gardens      Cardigg

  • Afghanistan teen New Zealand om 14:30 by Country Ground, Taunton

9 Junie

  • Austtrialia teen India om 11:30 by The Oval, London

10 Junie

South Africa teen West Indies om 11:30

 

RUGBY

Rugby geesdriftiges skuif so bietjie nader

8 Junie

Crusaders teen Rebels – Christchurch om 09:35 am

NSW Waratahs teen Brumbies – Western Sydney stadium om 11:45

Lions teen Hurricans – Emirates Airlanes Park om 15:05

Storms teen Sunwolwes – DHL Newlands om  17:15

Jaguares teen Sharks – Estadio Jose Amalifiani om 21:40

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Tyd om te trek van Bok van Blerk en Enigma se Return to Innocence.

Dit was Tyd om te trek van Bok van Blerk en Enigma se Return to Innocence ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

NORVAL FOUNDATION CONCERTS – JUNE 2019 EDITION

Plek:  4 Steenberg Straat

Tokai

Kaapstad

Wanneer: 15 & 29 Junie

Kostes:  R200 per persoon

R500 dan is daar ‘n ete voor die konsert ingesluit

Kom geniet die kans.  Lekker lewendige musiek.   ‘n lekker groot gallery spasie waar dit als plaasvind.  Daar sal internasonaal as ook provinsiaal se musiek wees.  Jazz, Rock Folk en klassiek

 

BIG TOP ROCK

Plek:   The Barnyard teater Willowbrigde

39 Carl Cronje Drive

Wes kaap

Wanneer:  8 Junie vanaf 20:00 tot 23:00

Kostes:  R165 per persoon

Valkenberg vier tans julle 25 ste bestaans jaar.  Kom ondersteun julle en vier dit saam.  Dit gaan ‘n asemrowende aand wees vol musiek van Elton John, ACDC, Prince en nog meer. Maak ‘n beterskap in iemand se lewe en bring hom vir die aand hierna toe.  Dit is die laaste vertoning dit.

 

 

 

.

 

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Youngsta met Young van Riebeeck.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply