Gedagte vir die dag – 5 Julie2017

Neem aksie!

Hou op om lugkastele te bou en begin om te beplan – skryf jou doelwitte neer.

Verbind jouself en raak vasberade om jou doelwit te bereik en neem aksie. Dit is jou vasberadenheid gerugsteun deur jou aksie wat die lewe wat jy wil hê sal bewerkstellig – nie deur te wag en hoop op die noodlot nie – Neem vandag aksie!


 

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*