Wat is ‘n Domain-Naam en Hosting en ook E-Pos?

Die vraag wat is ‘n domain?

‘n baie eenvoudige verduideliking

‘n Domain Naam is jou elektroniese adres op die internet soos jou huis se adres waarin jy tans bly.

Jy sal moet grond kry om die adres wat jy nou gekoop het aan te koppel.

Jy kan dan op die grond wat jy nou gekoop het , waaraan jy jou adres ook nou gekoppel het, jou Huis bou

• Grond = (Hosting/ Huisvesting)

• Adres = (Domain-Naam)

• Huis = (Webwerf)

Klik op die skakel en kry  ‘n lewenslange gratis domain met geen jaarlikse hernuwings fooi en die hosting is slegs R20 per maand

 

Gratis domain

 met ander woorde

“n domain kan vergelyk word met ‘n huis, jy bly in jou huis met jou adres 999 Boom Straat, Afrika, Planeet Aarde. ‘n Domain is jou webwerf se elektroniese adres en die domain naam met die skakel is jou webwerf se adres of in beter woorde ‘n stuk grond of erf wat jy nog nie besit nie met ‘n adres wat kan verskuif.

Want die domain naam is soos adres van plek wat nog nie bestaan nie (hosting) en die grond of hosting kan enige plek wees, die webwerf/tuiste  sal die huis wees want na jy jou domain naam (adres) dan kry jy grond (hosting) en dan bou jy jou huis (webwerf/site)

As jy in die regte lewe TREK verander jou adres waar jy gebly het  maar nie op internet nie jou adres (domain) bly altyd die selfde al trek jy want jou grond (hosting) verskuif of kan verskuif as jy wil. met ander woorde jy kan jou huis (webwerf) met jou adres (domain) trek na ‘n ander erf (hosting) toe as jy wil

Jy kan grond (hosting) koop of huur en dan ‘n adres (domain) daar aan koppel en jou huis (Webwerf/site) bou

Maar wat is Hosting of Huisvesting dan nou presies?

Huisvesting of Hosting of jou Grond soos bo beskryf bepaal nie net die grootte wat jou huis kan wees nie maar hoeveel epos adresse jy sal kan hê en ook hoeveel epos jy sal kan stoor.

Sonder Huisvesting/Hosting sal jy geen Huis hê of plek om epos te stoor nie en jou Adres sal geen Grond hê om op te staan of na te verwys nie.

Lekker maklik nê, gaan loer op Wikipedia rond vir meer inligting soos hier onder.

Klik op die skakel en kry  ‘n lewenslange gratis domain met geen jaarlikse hernuwings fooi en die hosting is slegs R20 per maand

Gratis domain

Wat is Email/E-pos dan?

Dink so daar aan:

Jy het reeds jou Grond jou Adres en jou Huis so bo aangemeld, dink nou aan jou posbus buite in jou tuin waar jy al daai pos kry.

In die geval kan jy vir elke person in die Huis ‘n posbus buite in die tuin sit waar hulle al hulle e-pos sal ontvang.

*Posbus = E-pos Adres

What is a Domain Name?
A Domain Name is the electronic address on the internet similar to your physical home address
You need a *stand/plot of land* to attach to the *address* you have just purchased
On this *stand* that you purchased, to which you attached the *address* you can build your *house*

  • Stand/plot of land = (Hosting)
  • Address = (Domain Name)
  • House = (Website)

Click on the link below to order your free domain for life with only R20 hosting fee per month

Free domain

 


Now what is Email?
Imagine it like this:
You already have your aforementioned Stand, your Address and your House . Think of your postbox at your front gate where you receive your mail
In this case you can give everyone in the house a post box at the front gate of the house where they can receive their mail which is in this case email.

  • Post box = Email Address

The next question is: what exactly is Hosting?
Hosting or your stand/Plot of Land as explained above, not only limit the size of your house, but the amount of email addresses you have, and the amount of space you need for storage of your emails as well
Without Hosting you will not be able to have a house or space to store your emails and your address will have no stand to be build on, or to refer to
In other words without hosting you would not be able to have a domain or website and would not be able to receive or store emails

Click on the link below to order your free domain for life with only R20 hosting fee per month

Free domain

Quote defenition as per Wikipedia

“A domain name is an identification string that defines a realm of administrative autonomy, authority or control within the Internet. Domain names are formed by the rules and procedures of the Domain Name System (DNS). Any name registered in the DNS is a domain name. Domain names are used in various networking contexts and application-specific naming and addressing purposes. In general, a domain name represents an Internet Protocol (IP) resource, such as a personal computer used to access the Internet, a server computer hosting a web site, or the web site itself or any other service communicated via the Internet. In 2017, 330.6 million domain names had been registered.[1]

Domain names are organized in subordinate levels (subdomains) of the DNS root domain, which is nameless. The first-level set of domain names are the top-level domains (TLDs), including the generic top-level domains (gTLDs), such as the prominent domains cominfonetedu, and org, and the country code top-level domains (ccTLDs). Below these top-level domains in the DNS hierarchy are the second-level and third-level domain names that are typically open for reservation by end-users who wish to connect local area networks to the Internet, create other publicly accessible Internet resources or run web sites.

The registration of these domain names is usually administered by domain name registrars who sell their services to the public.

fully qualified domain name (FQDN) is a domain name that is completely specified with all labels in the hierarchy of the DNS, having no parts omitted. Labels in the Domain Name System are case-insensitive, and may therefore be written in any desired capitalization method, but most commonly domain names are written in lowercase in technical contexts”

Wikipedia.


 

Be the first to comment

Leave a Reply