Wat Nou? William 2017-11-25

William Munnik

Luister weer deur op die skakel te klik

Wat Nou? Aangebied deur William Munnik elke Saterdag om 08:00

 

Dis Saterdag more en die werksweek is verby. Of is dit? Baie gaan se jy werk harder naweke by die huis as gedurende die week. Daar is tuinwerk en sport en die vrou en kinders wil dorp toe gaan ens. Ek raak sommer moeg net om daaraan te dink. `n Mens moet ook na jouself kyk en tyd maak om aft e skakel en te ontspan. Jy gaan opstaan en met jou koppie koffie sit en jouself afvra: “Wat nou?” Ek gaan jou inlig oor wat gebeur en wat jy kan doen op hierdie pragtige Saterdag.

 

Skakels om na die radio te luister:
Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/
Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)
http://192.99.139.20:9308/listen.pls
http://radiostart.co.za:9308/listen.pls
Op Blackberry en Ander Selfone:



Sluit aan by ons Bakkiesblad by
https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/
https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad klik regs op radio plugin

Luister Skakels


Of laai die applikasie af op jou foon:
https://play.google.com/store/apps/details…
http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download
https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*