Wat Nou? Met William Munnik 2018-01-13

William Munnik

Goeie More! Jy het geluister na die Black Eyed Peas met Boom Boom Pow. Jy kuier saam met William Munnik met Wat Nou? Waar ek jou gaan help om jou naweek en week se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis Saterdagoggend en die eerste werksweek vir meeste is verby. Hoop nie jou eerste werksweek was so uitputtend vir jou soos vir my nie. Ek het regtig `n bietjie ontspanning nodig. So gaan maak vir jou `n lekker koppie koffie en trek jou pen en dagboek nader sodat ek jou kan help met jou naweek en week se ontspanningsaktiwiteite. Terwyl jy dit solank doen, gaan ek vir jou vir Ronell Erasmus met Dand met my en Karlien Van Jaarsfeld met Niks Beter as Liefde nie en Kurt Darren met Standing on the edge speel.

Skakel om na opname te luister:

Link to listen:

Skakels om na die radio te luister:

Links to listen.

Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad  klik regs op radio plugin

Luister Skakels

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Radio

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*