Wat Nou? Valentynsdag uitgawe met William Munnik 2018-02-10

William Munnik

EVENTS 10 FEBRUARIE – 16 FEBRUARIE 2018

 

Goeie more! Dit was Afrojack met Turn up the speakers. Jy kuier saam met William Munnik op Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis weer Saterdag en jy vra jouself dalk af Wat Nou? Wat doen ek nou? Wel moenie bekommer nie. Ek is hier om jou te help. Vir die mans is dit ook die laaste Saterdag voor Valentynsdag. So ek hoop jy het al planne vir Valentynsdag. As jy nie het nie, is jy in groot moeilikheid. So dan moet jy mooi luister sodat jy nie `n droe jaar het nie as jy weet wat ek bedoel. So gaan maak vir jou `n lekker koppie koffie en kry vir jou beskuit en bring jou `n pen en jou dagboek sodat ons kan begin met die beplanning. Terwyl jy gou die koffie en alles bymekaar maak en die slaap uit jou oe was gaan ek vir jou vir From Russia with love van JVD en Martin Garrix met Animals speel.

Skakel om te luister

Link to listen

Skakels om na die radio te luister:

Links to listen.

Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad  klik regs op radio plugin

Luister Skakels

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Radio

Be the first to comment

Leave a Reply