Potgooi – Nuus & Weer 12 Februarie 2018

Aangebied deur Corrie Weeksdae om 9vm

Luister weer

Kennisgewing

  1. Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.
  2. Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berig skrywer.
  3. Die radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda

Ekonomiese aanduiders : 12 Februarie 2018 (oggend)

Rand / euro  R14.69 ( R14.79)

Rand / Britse pond R16.59( R16.74)

VSA dollar / Bitcoin $8 392  ($8 134)

Brent Ruolieprys per vat $63.34 ( $65.37)

Goud per fyn-ons $1 324 ( $1 318)

Platinum        $967 ( $981)

Palladium      $981 ($979)

Brandstofprys vanaf 7 Februarie 2018

Petrol 95 per liter R14.12, ( R14.42)

Petrol 93 per liter R13.90, ( R14.21)

Diesel .05 per liter R12.57, ( R12.73)

Diesel .01 per liter R12.59, ( R12.76)

Rentekoers en VPI

Primarentekoers 10.25% (21 Julie 2017)

Repokoers 6.75%

Inflasiekoers (VPI) 5.34% (Mei); 5.25 (April); 6.13% (Maart)

Die Vryburger

Waarskuwings vanaf Facebook Blaaie

Die Tshwane metropolisie sê intussen die anti-Zuma-groep se aansoek om vandag ‘n optog in Pretoria te hou is nie goedgekeur nie, omdat daar nie aan regulasies voldoen word nie. Die optoggangers is van plan om vanaf 8-uur vanoggend af by ‘n busdepot naby Marabastad byeen te kom en dan na die Uniegebou te stap. Die beplanning is dat die optog teen half drie vanmiddag verby sal wees. Die metroraad sê indien die optog voortgaan sal dit ‘n onwettige byeenkoms wees. Motoriste is egter versoek om die middestad te vermy.

A spokesperson for a group called ZumaMustGoNow campaign has defended their decision for a national shutdown tomorrow, if President Jacob Zuma does not step down today.

Temperature vir vandag vir die hoof Sentra in die land soos deur die Suid Afrikaanse Weerburo

Warmbad – Gedeeltelik bewolk en warm –met ‘n minimum van 20 en maximum van 31

Nelspruit – Gedeeltelik bewolk en baie warm – met matige of swaar reën – met ‘n minimum van 17 en maximum van 31

Pretoria – Gedeeltelik bewolk en baie warm – met ‘n minimum van 20 en maximum van 31

Johannesburg – Gedeeltelik bewolk en warm – met ‘n minimum van 19 en maximum van 29

Vereeniging – Gedeeltelik bewolk en warm – met matige reën met tye – met ‘n minimum van 16 en maximum van 29

Rustenburg – Gedeeltelik bewolk en baie warm – met ‘n minimum van 19 en maximum van 31

Bloemfontein – Gedeeltelik bewolk en baie warm – met swaar reën met tye – met ‘n minimum van 20 en maximum van 31

Kimberley – Gedeeltelik bewolk en baie warm – met ‘n minimum van 22 en ‘n maksimum van 33

Durban – Gedeeltelik bewolk en baie warm – met ‘n minimum van 22 en maximum van 30

Oos London – Gedeeltelik bewolk en warm – met reën plek plek – met ‘n minimum van 23 en maximum van 27

Upington – Gedeeltelik bewolk en warm – met matige of swaar reën buie – met ‘n minimum van 23 en maximum van 28

Kaapstad – Gedeeltelik bewolk en warm – met matige reën met tye – met ‘n minimum van 21 en maximum van 27

Port Elizabeth – Bewolk – met ligte reën – met ‘n minimum van 15 en maximum van 22

En laastens

Sutherland – Bewolk met reen en donderbuie – met ‘n minimum van 14 en maximum van 26


 

Be the first to comment

Leave a Reply