Farmersaidsa Tydskrif

Die nuwe Farmesaidsa Tydskrif  se eerste uitgawe  is in Maart 2017 indien jy die maximum blootstelling wil kry vir jou besigheid nasionaal en internasionaal in die tydskrif en op Netradiosa kontak ons nou Patrick by  farmersaidsa@yahoo.com /0725200539 of laat jou e-pos adres en ons stuur al die besonderhede per epos

Farmersaidsa Tydskrif

Die nuwe Farmesaidsa Tydskrif se eerste uitgawe is in Maart 2017 indien jy die max blootstelling wil kry vir jou besigheid nasionaal en internasionaal in die tydskrif en op Netradiosa kontak ons nou Patrick by farmersaidsa@yahoo.com /0725200539 of laat jou email adres in die comment blokkie en ons stuur al die besonderhede

Posted by Netradiosa wwwnetradiosacoza on Wednesday, February 22, 2017


 

1 Comment

  1. Ek het hierdie week vir die eerste keer te hore gekom van netradiosa.. Wat ‘n voorreg om Corrie Slabbert te ontmoet. In net een uur het ek geleer van verskeie ‘online’ tydskrifte en die verbintenis wat hierdie netradio met Afrikaners reg oor die wêreld het. Ek was grootliks verras. Wat ‘n besondere platform waarop jou besigheid, boeke ens bekendstelling kan verkry. Baie dankie aan netradiosa vir die hulp wat julle verleen aan onder meer, aspirant skrywers soos ek. Waardeer julle harde werk.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*