Marleo Publiseerders & Jutha Drukkers

Mar-Leo Publiseerders is tydens 2015 vir slegs een rede gestig: die behoud en uitbreiding van ons moedertaal.

“Ons woord is ons eer. As Afrikaners is ons taal al wat ons oorhet.”

Mar-Leo Publiseerders beskerm kliënte se kapitaal deur minimum publikasies teen die beste pryse te druk. So kry die skrywer / digter geleentheid om sy/haar boek vinniger uit te verkoop en ‘n tweede oplaag te laat druk. Jou tweede oplaag sal slegs ‘n oproep weg wees!

ISBN registrasie word direk in die skrywer se naam gedoen teen geen ekstra koste. Jy behou kopiereg vanaf jou eerste skryfstuk tot die verkope van jou boeke! Ons help digters en skrywers stap vir stap deur die publiseringsproses om hul werke te publiseer.

Mar-Leo Publiseerders beoog ook om verskeie omnibusse te publiseer. Hou gerus ons Facebook-blad dop vir aankondigings, meer inligting en tariewe om deel te raak van hierdie puik gesamentlike projekte!

 

http://www.marleo.co.za/

Mar-leo Publiseerders beoog om ‘n koste effektiewe publiseringsdiens aan skrywers en digters te bied. Daarom skakel ons agentekommisie en verskuilde bemarkingskostes heeltemal uit. Ons word is ons eer!!! Besoek gerus www.marleo.co.za vir meer inligting,

Mariette van Dyk: 0620320292

http://www.marleo.co.za/

mariette@marleo.co.za

jotha

Ons lei en ondersteun skrywers met hul eerste publikasies en maak dit ‘n moeite-vrye proses! Boeke, digbundels, handboeke, tydskrifte en opleidingsmateriaal. Noem dit en ons druk dit!Ons professionele diens en onverbeterlike pryse laat jou drukwerk soos ‘n pou se vere pronk!

Johannes van Dyk: 0834530969

http://www.jotha.co.za/


 

 

3 Comments

  1. Ek het ‘n maand gelede die voorreg gehad om my eerste Boek, ‘Bitter en Soet van ‘n Ouer se Lewe’ deur Marleo Publiseerders te laat druk. Die diens was vriendelik, hulpvaardig en vinnig. Wat baie help is juis die feit dat jy so min soos 50 boeke kan laat druk wat dit vir meeste skrywers baie makliker maak. My tweede boek word nou ook deur hulle gedruk. Kan hulle beslis aanbeveel.

  2. Ek is bly vir die platvorm. Corrie het julle wel hoog aanbeveel. Ek het ‘n boekie oor kinderkankerbewusmaking – leer-en-speelmanier hoe om die boodskap oor te dra met audio-cd. Die mark is voorskoolse-en laerskoolkinders. Sal baie graag verder hieroor wil gesels. Kostes ens.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*