Crime Time met William: Bejaardesorgwet

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Maar vanaand gaan ek nie verder gesels oor onluste nie, maar oor `n onderwerp wat my baie na aan die hart le en dit is die sorg en behandeling van bejaardes. Facebook en sosiale media is vol van CCTV beelde van versorgers wie bejaarde mense mishandel. Jy hoef net `n ouetehuis te besoek om te sien hoe die bejaardes daar gelaat word deur hul families en hoe hulle net sit en wag om dood te gaan. Jy kan sommer sien wie die bejaardes is wie so aan hulle lot gelaat word, want dit is die bejaardes wat sommer `n geselsie met jou aanknoop en straal as jy `n bietjie sit en met hulle gesels. Dit is baie hartseer om te sien. Onthou hulle is ook mense en al is hulle oud, het hulle nog dieselfde behoeftes as jongmense. Hulle soek ook liefde en aandag. Onthou ook dat hulle siele nie oud raak nie. Hulle voel nog soos toe hulle 18 of 20 jaar oud was. Dis net hulle liggame wat nie meer wil byhou nie. Die hartseer is dat die meeste bejaardes nie die liefde en aandag kry wat hulle verdien nie. Daarom is die Ouer Persone wet wet 13 van 2006 geskryf.

Skakel om te luister:

Link to listen:

Skakels om na die radio te luister:

Links to listen.

Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad  klik regs op radio plugin

Luister Skakels

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Home

Be the first to comment

Leave a Reply