Wat Nou? Moedersdag met William Munnik

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

Skakel om te luister:

Link to listen:

 

`n Hartlike goeie more! Dis weer Saterdag en dis weer tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Jy kuier saam met William Munnik. Om die kroon te span is dit more Moedersdag. Ja vir diegene wat vergeet het, julle sal moet spark om gou iets te gaan koop en om planne te maak om die moeders in jou lewe te bederf. Baie se dat hulle vrouens nie hulle moeders is nie en daarom gaan hulle niks vir hulle doen nie. Julle arme, arme siele. Ek skud my kop in ongeloof oor sulke ondeurdagte uitsprake. Jy gaan vir jou `n klomp moeilikheid en vuil kyke spaar om vir jou ma en vir die vrou en moeder van jou kinders, hopelik vind hierdie twee vrouens nooit van mekaar uit nie, en sommer vir haar ma iets te gee of te doen. Jy weet dat as jy die vrou van jou kinders en hopelik is sy ook jou vrou of die vrou in jou lewe, bederf oor Moedersdag, sy jou gaan toelaat om haar te herinner aan hoe sy `n moeder geword het. As jy vir jou eie ma iets doen oor Moedersdag, is jy net besig om `n goeie seun of dogter te wees en as jy iets doen vir jou skoonma, weld an is jy nou net besig om agterend te kruip. Nee ek bedoel dit as `n grappie. Nee moet my nie slaan nie skoonma, dis net `n grappie.

Skakels om na die radio te luister:

Links to listen.

Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad  klik regs op radio plugin

Luister Skakels

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Home

Be the first to comment

Leave a Reply