Peppermint Crisptert

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Lewer 1 middelslag-tert (6 snye)
Bereiding: 15 minute
Verkoel: verkieslik oornag
1 blik (360 g) karamelkondensmelk
250 ml (1 k) Griekse jogurt
250 ml (1 k) crème fra.che
4 (35 g elk) Peppermint
Crisp-sjokoladeplakke
1 pak (200 g) Tennis-beskuitjies
1. Meng die kondensmelk en jogurt in ’n mengbak.
2. Plaas 3 Peppermint Crispsjokolades in ’n plastieksak en kap fyn met ’n koekroller. Plaas die oorblywende Peppermint Crisp-sjokolade in die yskas tot benodig.
3. Pak ’n laag Tennis-beskuitjies in ’n tertbak.
4. Skep die helfte van die kondensmelkmengsel oor en smeer egalig oor die koekies.
5. Smeer die helfte van die crème fraîche bo-oor te sprinkel. Herhaal die lae en eindig met ’n draaisel sjokolade.
6. Sprinkel neute oor en plaas sowat ’n uur in die vrieskas om weer stewig te word.
7. Haal net voor opdiening uit en sit voor.
8. Sprinkel die helfte van die stukkies Peppermint Crisp bo-oor.
9. Herhaal die lagies en eindig met ’n sprinkeling Peppermint Crisp.
10. Haal die ongebreekte Peppermint Crisp uit die yskas en sny die sjokolade versigtig van die pepermentskerwe af. Sprinkel die skerwe as versiering bo-op die tert. Bêre dit in die yskas tot jy dit voorsit.
Deur Huisgenoot Digitaal op Januarie 17, 2014


 

Be the first to comment

Leave a Reply