Wat Nou met William Munnik 2018-06-09

William Munnik

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Dis weer Saterdag en dis tyd vir ontspan en om saam met familie en vriende te wees. Jy kuier saam met William Munnik op Wat Nou? Waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So vee bietjie die slaap uit jou oe uit en spring uit die bed uit en gaan maak sommer koffie en ontbyt. Ek kuier lekker saam met jou en geniet `n koppie Hazelnut Cappuccino en tuisgebakte beskuit. Mmm! Lekker! Terwyl jy die koffie en ontbyt en jou dagboek en pen kry, gaan ek vir jou vir Bok van Blerk se lemoene speel, want dit is winter en jy het jou vitamiene C nodig en ook vir Snotkop met Hoe lykit en Kurt Darren met Dans met my dis Saterdagaand.

Skakels om na die radio te luister:

Links to listen.

Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad  klik regs op radio plugin

Luister Skakels

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Home

Be the first to comment

Leave a Reply