Basiese Opleiding Webwerf Ontwerp

 

Basiese Webwerf Opleiding om jou eie webwerf te bou.

Dit sluit in:

  • Gratis domain lewenslank met geen jaarlikse hernuwings fooi per maand die eerste maand se hosting fooi is ingesluit vanaf 1 Sepember2018 R30 per maand.

Opleiding om ‘n basiese wordpress webwerf te bou sluit in:

  • Algemeen
  • Domains en hosting
  • Instalering van WordPress
  • Die keuse van webwerf “theme”.
  • “customizing die webwerf
  • Die voltooing van inhoud, bladsye en poste/Pages and posts
  • Die oplaai van media op die webwerf.
  • Die keuse van sagteware vir webwerf.

Kontal Corrie 083 460 9848/078 254 0635

corrie@uni-lab.co.za

of voltooi die onderstaande vorm

Naam/Name (Word Vereis/Required)

E-Posadres/email(Word Vereis/Required)

Onderwerp/Subject

Boodskap/Message


 

Be the first to comment

Leave a Reply