PAMPOENTERT

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

PAMPOENTERT 40 g botter 60 ml suiker 2 eiers, geklits 100 ml bruismeel Sout 1kg rou pampoen, gerasper 2,5 ml vanieljegeursel
Sous 40 g botter 20 ml suiker 40 ml room…ek het sommer melk gebruik
Verroom die botter en suiker Klits die eiers en voeg by Voeg bruismeel en sout by Roer pampoen en vaniele by
Skep beslag in gesmeerde skottel en bak 30 min by 180 in Halogene oondjie
Meng die sousbestanddele en verhit net tot kookpunt Gooi dit oor die warm tert Frieda Greyling  

Be the first to comment

Leave a Reply