WAT NOU MET WILLIAM MUNNIK 2018-10-27

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

SKAKEL OM TE LUISTER:

LINK TO LISTEN:

Goeie more dis weer Saterdag net so na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dat dit tyd is vir Wat nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierdie uitsending word gedoen in samewerking met FM Stereo en CSA radio. Dan wil ek ek net vir Elzeth Oberholzer bedank wie elke week al die navorsing doe nom hierdie uitsending moontlik te maak. Baie dankie Elzeth. Die Matrieks het hul eerste week van eksamens oorleef. My seun, William, het gister wiskunde 1 geskryf en skryf Maandag Wiskunde 2. Sterkte aan hom en al die ander Matrieks wat ook skryf Maandag. Sit die skouer aan die wiel. Dan het my dogter ook gister verjaar. Geluk Sasha met jou 17de verjaarsdag! Mag dit `n mooi jaar wee swat voorle. Hulle raak so gou groot. En dan raak Kaylin Lawrence more 13 jaar oud. Veels geluk Kaylin. Kyk net hoe baie gebeur al klaar en ons het nog nie eers begin met die program nie. So staan op en gaan maak koffie en ontbyt en trek jou dagboek nader sodat ek jou kan help met die beplanning. Terwyl jy dit doen, speel ek vir jou vir Timo ODV met Move en Coldplay met Hymn for the weekend en Eminem met Venom.

Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

Audio Player

00:00

00:00

Use Up/Down Arrow keys to increase or decrease volume.

 

Audio Player

00:00

00:00

Use Up/Down Arrow keys to increase or decrease volume.

 

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad  klik regs op radio plugin

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Be the first to comment

Leave a Reply