Wat Nou met William Munnik 2018-11-03

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more dis weer Saterdag net so na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierddie program van Netradiosa word gedoen in samewerking met FM Stereo en Connect SA.Ek kan nie glo dat Wat Nou al `n jaar lank bestaan nie en ek wil vir almal dankie se wie elke week saam met my gekuier het die afgelope jaar. Sonder julle sal die program nie moontlik gewees het nie. Die tyd vlieg wanneer jy prêt het.Dankie ook aan Elzeth Oberholzer wie elke week getrou die navorsing gedoen het vir hierdie program. Ja dis Saterdag en die week is verby. Die Matrieks het `n wilde week van Eksamens agter die rug en die ander standerds begin eersdaags met hulle eksamens. Die naweek het begin so staan op gaan maak jou ontbyt en koffie en trek jou dagboek nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit alles doen, gaan ek vir jou musiek speel en op die draaitafel het ek vir jou vir Wham met Wake me up before you go go en Lemoene van Bok van Blerk en Enrique Iglesias en Nicole Scherzinger met Heartbeat.

Op die webwerf : http://netradiosa.co.za/

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

Audio Player

00:00

00:00

Use Up/Down Arrow keys to increase or decrease volume.

 

Audio Player

00:00

00:00

Use Up/Down Arrow keys to increase or decrease volume.

 

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-389103861456103/ – die radio speel op die blad  klik regs op radio plugin

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

Be the first to comment

Leave a Reply