Onderwys, Gesonheidsdienste, Munisipaliteite, SAL, Eskom, Transnet , SAUK, Behuising, SAPD alles bankrot en R8,2 vir standbeeld

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Onderwys, Gesonheidsdienste, Munisipaliteite, SAL, Eskom, Transnet , SAUK, Behuising, SAPD alles bankrot en R8,2 vir standbeeld
Die R8,2 miljoen se standbeeld van Nelson Mandela buite die Victor Verster gevangenis moet nou “herstel” word aangesien die standbeeld nie werklik ‘n mooi weergawe van Mandela is nie. Volgens Oos Transvaal se premier is daar verskeie gebreke aan die standbeeld en mense “herken” nie die regte Mandela nie. Nou moet daar nog meer geld gegee word om dit “mooi” te maak en minstens so te verander dat hy herken kan word. ’n Waarnemer het aan “Die Vryburger” gesê absurde situasies word daagliks meer en meer in die reënboog land.
Bron: Die Vryburger, Foto ter illustrasie

Be the first to comment

Leave a Reply