Crime Time: Tweedehandse Goedere

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie naand! Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Ek hoop jy het `n baie mooi week gehad. Die week het weer baie interessante dinge gesien. Op Vrydag 2 November is die nuwe anti-bende eenheid begin onder leiding van Generaal Maj. Andre Lincoln. Hy is `n goeie vriend van my en die Minister kon nie `n beter keuse gemaak het as om hom aan te stel as die bevelvoerder van die bende-eenheid nie. Dit klink ook of hy die sweep maar hard klap, want hulle het al oor die 50 arrestasies gemaak. Hulle doel is om die bendegeweld op die Kaapse Vlaktes hok te slaan. Dis nie `n maklike taak nie, want die gemeenskap is baie nou verweef met die bendelede en bendegeweld. Dis die gemeenskap se broers, susters, mans en kinders wie betrokke is by die bendes. So Genl. Lincoln het sy werk uitgeknip vir hom. Ek wens hom alle sterkte toe vir die toekoms.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm
Sluit aan by ons Bakkiesblad by
https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/
https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply