Wat Nou met Wiliam Munnik 2018-11-17

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

 

Goeie more dis weer Saterdag net so na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierddie program van Netradiosa word gedoen in samewerking met FM Stereo en Connect SA. Ek hoop jy het `n fantasmagoriese week gehad. Dis naweek en dis tyd vir ontspan. So staan op en gaan maak ontbyt en trek jou dagboek nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek jou trakteer met musiek. Op die draaitafel het ek vir jou vir Wham met wake me up en Timo ODV se Move en Viktor Koston se Big Room Mix sodat jy sommer lekker wakker kan word en daai litte kan roer. Toe toe Opstaan opstaan.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply