CRIME TIME: PLAASAANVALLE

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie middag. Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Suid-Afrika is weer geken aan geweld en diefstal van alle soorte. Dit het maar net deel geraak van lewe in Suid-Afrika.Plaasaanvalle het ook toegeneem in ons land en dan die verkragting en moord wat daarmee saamgaan. Dan is daar sekere mense in die Parlement wie ontken dat daar so iets soos plaasaanvalle en plaasmoorde is. Sosiale media het baie mooi gehelp om die boere se storie die wereld in te stuur. Dit het druk op die regering geplaas, maar hulle het nog altyd nie veel daaraan gedoen nie. Verder is deurbrake gemaak wat bewys dat polisielede en weermaglede deel is van die plaasaanvalle en selfs dit uitvoer. Dis skokkend, maar dit is so. Ek gaan na die musiekbreek kyk na die statistieke wat vrygestel is oor plaasaanvalle en plaasmoorde in Suid-Afrika. Op die draaitafel het ek vir jou vir DJ Snake en Bipolar Sunshine met Middle en Luis Fonsi en Demi Lovato met Echame La Culpa en Britney Spears met One More Time

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply