Wat Nou met William 2018-12-01

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more dis weer Saterdag so net na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hier die program van Netradiosa word gedoen in samewerking met FM Stereo. Ek hoop jy het `n fantasmagoriese week gehad. Dis naweek en dis tyd vir ontspan. Die Matrieks het hulle laaste vakke geskryf en nou is dit die groot wag vir die uitslae. My dogter Sasha het haar grad 11 jaar geslaag. Geluk Sasha jy maak hierdie pappa baie trots. Nou is jy amptelik in matriek. Aan al die matrieks van 2019 wens ek alle sterkte toe. So staan op en gaan maak ontbyt en trek jou dagboek nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Coldplay met Adventure of a lifetime en Bok van Blerk se lemoene speel, want dit is goed vir jou en INXS se New Sensation speel sodat jy sommer lekker wakker kan raak. Toe toe Opstaan opstaan

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply