Wat Nou met William 2018-12-08

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more dis weer Saterdag sonet na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dis tyd virWat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteitete beplan en ek is William Munnik. Hier die program van Netradiosa word gedoenin samewerking met FM Stereo. Ek hoop jy het `n fantasmagoriese week gehad. Disnaweek en dis tyd vir ontspan. So staan op en gaan maak ontbyt en trek joudagboek nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou virBoom van Tiesto en Viktor Koston se Big Room Mix en Black Eyed Peas met BoomBoom Pow speel sodat jy sommer lekker wakker kan raak. Toe toe Opstaan opstaan.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/
https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Be the first to comment

Leave a Reply