Wat Nou Kersfees 2018

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

Skakel om te luister:

Link to lisyten:

Goeie more dis weer Saterdag so net na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierdie program van Netradiosa word gedoen in samewerking met FM Stereo. Ek hoop jy het `n fantasmagoriese week gehad. Dis naweek en dis tyd vir ontspan.Dis oor `n paar dae Kersfees. Dis moeilik om te glo, maar Kersfees is al weer hier. Ek hoop jy het al al jou Kersfeesinkopies gedoen, want die winkels gaan in die volgende paar dae `n malhuis wees. So staan op en gaan maak ontbyt en trek jou dagboek nader en kom kuier saam met my sodat jy jou vakansietyd kan beplan sodat jy nie dalk vasgevang word om tuinwerk te doen nie, tensy dit deel van jou beplanning is.Doen sommer die tuinroete die vakansie. Die oggend is jy in die voortuin en die middag in die agtertuin.. Terwyl jy opstaan en ontbyt maak, gaan ek vir jou vir Wham met Last Christmas en Mariah Carrey met All I want for Christmas en Boney M met Mary`s Boy Child net om die Kersfeesgees te probeer kry, want dit voel nog nie vir my soos Kersfees nie. Ek weet nie van jou nie, maar dis hoe dit vir my voel. So staan nou op!

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

 

Be the first to comment

Leave a Reply