WAT NOU MET WILLIAM MUNNIK 2018-12-29

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

William Munnik

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more dis weer Saterdag so net na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierdie program van Netradiosa word gedoen in samewerking met FM Stereo. Ek hoop jy het `n fantasmagoriese week gehad. Dis naweek en dis tyd vir ontspan.Dis oor `n paar dae Nuwejaarsfeesvieringe. Kersfees is al weer verby. Hoop julle het `n awesome tyd saam met jou familie en vriende gehad.  So staan op en gaan maak ontbyt en trek jou dagboek nader en kom kuier saam met my sodat jy jou vakansietyd  en 2019 kan beplan. Terwyl jy opstaan en ontbyt maak, gaan ek vir jou vir Wham met Wake me up before you go go en Bruce Springsteen met Glory Days en Timo ODV met Move. So staan nou op!

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply