CRIME TIME: SKOOLVEILIGHEID: 2019

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie naand. Dis so skuins na !8:00 en jy kuier saam met William Munnik op Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Dis 2019 en `n nuwe jaar het begin en hiermee wil ek almal `n voorspoedige nuwe jaar toewens. Die ouers is in ekstase, want dit kondig die einde
van `n lang Desember vakansie aan. Die kinders is by die skool en die huis gaan vir `n paar uur stil wees en die kinders gaan nie verveeld by die huis rondhang nie. Die ander kant is dat dit nou weer ekstra geld kos, want die kinders moet skool toe vervoer word en skoolboeke moet gekoop word en skryfbehoeftes bly ook nie agter nie. Om nie te praat van die skoolfonds en skoolklere nie. Dis skoolsport en sokkies en enige ding. Die begin van die nuwe skooljaar stel ook ons kinders bloot aan misdaad en misdadigheid. Daarom gaan ek vanaand met jou praat oor skoolveiligheid. Dis `n baie belangrike onderwerp, want ons wil almal he dat ons kinders in `n veilige omgewing moet leer en groei tot jong volwassenes, maar daar is altyd diegene wie nie ons ideale deel nie en uit hulle pad sal gaan om ons kinders in die afgrond in te help. Daarom is dit belangrik dat jy kennis neem van die skoolveiligheidsplan en wat dit behels. Voor ons verder gaan met hierdie onderwerp, gaan ek vir jou vir Pink Floyd se Another brick in the wall en Martin Garrix se Animals en Steve Hofmeyer en vriende met die Land  speel.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply