Wat Nou met William Munnik

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik.DIe nuwe jaar het aangebreek. 365 of tewel 360 nuwe kanse wat nog voorle in die komende jaar. Gebruik hierdie 360 kanse wys. Die Matrieks het ook hulle uitsslae gekry. Geluk aan al die matrieks wie deurgekom het. Geluk ook aan my seun William Munnik met jou Matriekuitslae ook. Pa is baie trots op jou. Nou begin `n nuwe fase in julle lewens. Aan al die Matrieks van 2019, alle sterkte vir die jaar wat voorle. Sterte aan almal wie teruggaaan skool toe Woensdag. Veral aan die onderwysers. So gaan maak ontbyt en trek jou dagboek en pen nader en kom kuier saam met my en ek help jou om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Terwyl jy dit doen, gaaan ek vir jou vir Dj Snake en Bipolar Sunshine met Middlle en Enrique Iglesias met Heartbeat en Denny Hardman met Touch my body speel.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply