Wat Nou 2019-01-12

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierdie program word gedoen in samewerking met FM stereo. Dis al weer naweek. Die week het sommer verby gevlieg. Die skole het weer heropen en die land is redelik terug na normal oftewel wat deurgaan as normaal in Suid-Afrika. So dis regtig tyd om jou ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou nuwe dagboek en pen nader en kom kuier saam met my en ek help jou om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Terwyl jy dit doen, gaaan ek vir jou vir Coldplay met adventure of a lifetime  en Ed Sheeran met Shape of you en Bok van Blerk met Lemoene speel.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply