Wat Nou 2019-02-02

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Klik HIER om te lees

 

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierdie program word gedoen in samewerking met Netradiosa en FM Stereo. Dis Saterdagoggend en die naweek le voor. Nou vra jy jouself af Wat Nou? Wat gaan ek nou doen? Dit is hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Januarie is verby en Februarie het aangebreek. Uiteindelik. Hoeveel maande was Januarie lank gewees. Dit het soos `n ewigheid gevoel. Maar hy is nou klaar en nou is Februarie hier. Die laaste amptelike Somersmaand so jy moet die meeste daarvan maak. So staan op en gaan maak ontbyt en trek jou dagboek nader en kom kuier saam met my sodat ek jou kan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Terwyl  jy dit doen, speel ek vir jou vir Autoerotique se Asphyxiation en Coldplay se Adventure of a lifetime .

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply