WAT NOU 2019-02-09

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

SKAKEL OM TE LUISTER:

LINK TO LISTEN:

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Die week is verby en dis weer naweek en nou is die vraag op almal se lippe Wat Nou? Wel as jyb wil wee twat nou moet jy vir die volgende uur saam met my kuier. Om alles te kroon is dit Donderdag Valentynsdag. Ja dis al weer sulke tyd. So die mans moet veral goed luister vandag, want as jy nie `n spesiale geskenk en iets spesiaals beplan nie, gaan die res van die jaar maar droog lyk vir jou. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my en ek help jou om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en om te kyk of ek nie jou liefdeslewe kan verbeter nie.. Terwyl  jy dit doen, gaan ek vir jou vir Dj Snake en Bipolar Sunshine met Middlle en Enrique Iglesias met Heartbeat en Bok van Blerk se Lemoene speel.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply