Wat Nou met William 2019-02-16

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week het verby gegaan en Valentynsdag is verby. Hoop jy het jou kant gebring met Valentynsdag anders gaan jy groot moet opmaak. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my en ek help jou om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Terwyl jy dit doen, gaaan ek vir jou vir Zayne se Dusk til Dawn en Tiesto se Boom en Viktor Koston se Big Room mix speel.

 

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply