Crime Time met William Munnik: Dierebeskerming

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie naand! Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit so net na 18:00 moet wees en dat dit weer tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee.  Ek is William Munnik. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Die week was weer geken deur plaasaanvalle en moorde en verkragtings en huisbrake en diefstalle ens. Onluste het ook sporadies sy kop uitgesteek. Dit het alles net deel geraak van alledaagse lewe in Suid- Afrika.  Ons is ook al moeg vir ESKOM grappies en die korrupsie in die Parlement. Dis snaaks hoe ons volkie is. Ons is nie meer geskok om te hoor van die korrupsie op top vlak en hoe ons eens mooie land verkrag word deur `n paar individue vir geld nie. Nee ons maak maar grappies daaroor.Niks skok ons meer nie. Korrupsie deur Parlementslede is nie meer nuus nie. Ek dink ons sal geskok wees as daar `n Parlementslid gevind word wie regtig sy werk doen en sy kant bring. Dit sal  voorblad nuus wees in die koerant. Dink maar aan die opskrif: “ Parlementslid van die Suid-Afrikaanse Regering doen `n earlike dag se werk.” Ons as volk sal geskok wees en sal `n kommissie van ondersoek miljoene rande spandeer om uit te vind hoe dit gebeur het. Ek dink dist yd vir `n musiekbreek voordat iets gese word wat kon gebly het. Ek speel vir jou vir Luis Fonsi en Demi Lovato se Echame La Culpa en Demi Lee Moore se Sproetjies en Enigma se Return to Innocence.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply