Wat Nou met William Munnik 2019-03-09

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is
William Munnik. Nog `n week het verby gegaan en herfs het aangebreek. Dis weer Saterdag en die vraag op almal se lippe is Wat Nou, Nadat die gras gesny is natuurlik. Dis hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.  So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my en ek help jou om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Terwyl  jy dit doen, gaan ek vir jou vir Bok van Blerk se Lemoene en Enrique Iglesias en Nicole Scherzinger met Heartbeat en TATU met Not gonna get us.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply