Wat Nou met William Munnik 2019-03-16

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Ek het vandag `n spesiale gas hier by my. Dis my dogter Sasha wie saam met ons gaan kuier vandag. Nog `n week is verby en die skoolvakansies het al weer aangebreek. Dit was dan net nou die dag Desember vakansie. Lyk my die kinders het meer vakansie as enigiets deesdae. Maar nietemin dit beteken beter beplanning van die ouers se kant af om te sorg dat die kinders nie verveeld by die huis rondle nie en dan vir die ouers grys hare gee nie. Se my is jy verveeld sasha en raak jy gou verveeld. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my en ek help jou om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Ed Sheeran met Shape of you en Lemoene van Bok van Blerk en Snotkop met Dik in Desember speel

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply