Luister Skakels

CLICK – DOWNLOAD – SEARCH – LISTEN – NETRADIOSA

TUNEIN
TuneinYourmuze-FM

Netradiosa (Powered By usl.website)

Download app on Google play

Skakels om te luister:

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.20:9308/listen.pls

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls

Op Blackberry en Ander Selfone:

http://192.99.139.20:9308/;listen.mp3

http://radiostart.co.za:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

http://netradiosa.co.za/?page_id=102

Of laai die applikasie af op jou foon:

https://play.google.com/store/apps/details…

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

https://join.skype.com/mrWszexp2HGF

http://radiostart.co.za:9308/listen.pls
http://www.yourmuze.fm/webplayer/netradiosa

Program Rooster tans vir direkte uitsendings Netradiosa

Geniet die Sondag saam met Netradiosa wees geseënd met pragtige geestelike musiek

10:00 E- Kerk met Dr. Tienie Eilers.

16:00 Boekvoorlesing met Dr. Tienie Eilers

19:00 Stem van hoop met Dr.Tienie Eilers

20:00 Gospel potpourie met Yolanda

Geniet jou Maandag saam met Netradiosa

9:30 – Nuus en Weer saam met Yolanda

17:00 – Menslief ek is Lief vir jou saam met Corrie

19:00 – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

20:00 – Potpourie saam met Yolanda

Geniet jou Dinsdag saam met Netradiosa

9:30 – Nuus en Weer saam met Yolanda
11:00 – Digters en Skrywers forum met Cathy

13:00 Bak en Brou met Betsie

16:00 – Woordkunsuurtjie met Corrie
19:00 – Oordenking met Dr. Tienie Eilers

20:00 –  Musiek raai raai met Francois

Geniet jou Woensdag saam met Netradiosa

9:30 –  Nuus en Weer saam met Yolanda
15:00 – Lulu se storietyd – saam met Cathy
16:00 – Treffers van Toeka tot nou met Ludwig
18:00 – Crime Time saam met William

19:00 – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

20:00 – Country met Philip

Geniet jou Donderdag saam Netradiosa

9:30 – Nuus en Weer saam met Yolanda

11:00 – Gesondheid saam met Cathy

13:00 – Kampmal Klanke met Betsie

16:00 – Uit die Hart van die Boer saam Corrie

19:00 – Oordenking saam Dr. Tienie Eilers

20:00 –  Musiek Potourie saam Yolanda

Geniet jou Vrydag saam met Netradiosa

9:30vm Nuus- en Weerberig saam met Yolanda

11nm Kuiertyd saam met Cathy

1nm Annibrand met Betsie

5nm Menslief ek is Lief vir jou saam met Corrie

7nm Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

8nm Musiekmandjie saam met DJ Uiltjie

Speel saam dis pret. Hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde van die speletjie ‘n Pleknaam of iets dergliks te vorm

Geniet jou Saterdag saam Netradiosa

8:00 Wat nou – Saam William

18:00 Reis na die Sterre – Radiodrama Xminusone – saam met Corrie

19:00 Oordenking saam mer Dr. Tienie Eilers

20:00 – Tydlose Treffers met Janke