Dr. Tienie Eilers

Dr Marthinus Johannes of sommer net dr Tienie Eilers.
Gebore in Kimberley en op Stellenbosch en Tukkies studeer.

Het Hebreeus en Ou Testament by Unisa doseer en doseer tans aan NWU en Full Gospel Church of God College Grieks Hebreeus en ander teologiese vakke.

Getroud met Rika Eilers en is vader en oupa van vele op Facebook te sien.
Het internet-radio ondervinding in geestelike programme.

My ideaal is om elke mens wat tot die internet toegang het met God se Woord en Jesus as enigste Middellaar tussen God en mens te bedien.


Kontak Dr. Tienie Eilers

U Naam & Van (Word Vereis)

U E-Posadres (Word Vereis)

Onderwerp

U Boodskap