Radio

Weeklikse Radio Rooster

 

Maandag

 

7:00 Breakfast show met Gottie

9:30 – Nuus en Weer saam met Yolanda

13:00 – Arlene met Afrikaans bly Groot     

17:00 – Menslief ek is Lief vir jou saam met Corrie

18:00 – Mengelmoes saam Gottie FM

19:00 – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

20:00 – Potpourie saam met Yolanda

 

Dinsdag

7:00 Breakfast show met Gottie

9:30 – Nuus en Weer saam met Corrie
11:00 – Digters en Skrywers forum met Cathy

14:30 – Tjokker se storietyd met Yolanda

16:00 – Woordkunsuurtjie met Corrie

19:00 – Oordenking met Dr. Tienie Eilers

20:00 –  Annibrand met Betsie

 

Woensdag

7:00 Breakfast show met Gottie

9:30 –  Nuus en Weer saam met Yolanda
15:00 – Lulu se storietyd – saam met Cathy
16:00 – Treffers van Toeka tot nou met Ludwig
18:00 – Crime Time saam met William

19:00 – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

20:00 – Kuier saam in die BLUE ROOM saam Phillip en Dewaldt

 

Donderdag

7:00 Breakfast show met Gottie

9:30 – Nuus en Weer saam met Yolanda

11:00 – Gesondheid saam met Cathy

13:00 – Kampmal Klanke met Betsie

16:00 – Uit die Hart van die Boer saam Corrie

17:00 – Musiek klanke met Pottie

19:00 – Oordenking saam Dr. Tienie Eilers

20:00 – Tempo saam Jancke

 

Vrydag

7:00 Breakfast show met Gottie

9:30 –  Nuus en Weer saam met Yolanda

11 – Kuiertyd met Cathy – Yolanda staan in

13:00 – Tjailatyd met Arlene- Gerhard staan in

17:00 – Menslief ek is Lief vir jou saam met Corrie

19:00 – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

20:00  – Musiekmandjie met DJ Uiltjie

Speel saam dis pret. Hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde van die speletjie ‘n Pleknaam of iets dergliks te vorm

 

Saterdag

8:00 – Wat nou saam William

14:00  – Berading en gebedsversoeke saam Rev John

18:00 – Reis na die Sterre saam Corrie

19:00 – Oordenking saam Dr.Tienie Eilers

20:00 –  Musiek saam Gerhard

 

Sondag

10:00 E- Kerk met Dr. Tienie Eilers.

16:00 Boekvoorlesing met Dr. Tienie Eilers

19:00 Stem van hoop met Dr.Tienie Eilers.

20:00 Musiek saam Yolanda

 

Are you a DJ? Would you like to broadcast your own radio show? If YES! then contact us complete the form below or email corrie@netradiosa.co.za

 

 

 

Naam/Name (Word Vereis/Required)

E-Posadres/email(Word Vereis/Required)

Onderwerp/Subject

Boodskap/Message