Komplimente

 

12 September 2017

Ek wil vir twee mense vanaand dankie sê:

  1. Corrie se e-pos adres: corriesl@telkomsa.net. Corrie Slabbert van Netradio SA. Julle kan hierdie veelsydige vrou gerus kontak indien jy ‘n webblad vir jou besigheid/kuns/produkte nodig het. Sy is uitstekend en haar pryse is van die laagste waarmee ek nog te doen gekry het. Laag met hoogstaande gehalte. Kontak haar gerus om blootstelling te vergroot. Sy doen ook bemarkinge en het haar eie webblad waar sy ook addisioneel adverteer. Jou blootstelling verhoog dus aansienlik. Boonop het sy ‘n radiokanaal waar sy ook blootstelling gee. Baie dankie Corrie, ek waardeer dit wat jy met soveel ywer en vreugde vir my doen, geweldig baie. C

2. Mariette van Dyk van Mar-leo Uitgewers. Sy help skrywers om hul boeke/bundels te publiseer. Haar netwerk strek wyd. Sy is die 4de uitgewer wat ek met my 10 boeke gebruik het en die laaste 6 van my boeke is deur hulle gepubliseer. Sy maak gebruik van Jotha Drukkers. Ek het in die verlede tot 8 maande plus (as ek begin druk uitoefen) gewag nadat ek ‘n manuskrip ingestuur het totdat ek met die boek in my haand gestaan het. By Mar-leo is die proses ongeveer 4 weke. (En soms selfs minder). Sy het ‘n netwerk van kontakte wat blootstelling bied deur radio onderhoude/ tydskrifartikels en ook met grafiese ontwerp van omslae. Sy help ook met bemarking op verskeie facebook blaaie en internet. Hul werk is van hoogstaande gehalte en hul omdraaitye puik. Mariette@marleo.co.za

Baie baie dankie aan Corrie en Mariette. Julle maak ‘n wye wereld oop en jul bystand word ten seerste waardeer.


Farmers Aid SA  

Hi Corrie

We at Farmers Aid SA, would like to thank you for our new webpage you designed for us, not only is it done professionally but the service we receive on a daily basis from you is a Amazing.

As an administrator to our page we can have peace of mind that everything would be taken care of on a daily basis.

Your work speaks for itself and that is evident on our webpage which you can view below.
http://farmersaidsa.cf/wp

Thank you Corrie, you amazing.
Farmers Aid SA


 

Betsie Thomson Olivier  

Dankie Corrie Slabbert vir FM Stereo se webtuiste, http://www.fmstereo.co.za, ons is baie trots op ons webtuiste. Jou maandelikse opgradering paket verseker ‘n aanwins


Corrie Slabbert  

Date: Thu, 27 Jul 2017 12:34:45 +0000
From: naomi keyter
Subject: DANKIE
To: corrie@uni-lab.co.za

CORRIE HIERMEE WIL ONS AS N SPAN NET BAIE BAIE DANKIE SE VIR AL JOU MOEITE EN HARDE WERK DIE WEB LYK PUIK

, PUIK GEDOEN ONS BAIE TEVREDE EN AANGENAAM VERRAS OOR DIE PROFESSIONALITIEIT DAARIN,

NOGMAALS DANKIE

NAOMI EN DIE EMC SPAN


Louis Rautenbach Snr

July 7 at 6:13pm · 

Ene Corrie Slabbert van NetradioSA het ‘n nuwe oek geinspireer. Dit het dalk nog nie ‘n behoorlike titel nie, maar die storie het alreeds momentum geneem en trek by 7000 woorde. Dit gaan die mees verrassende boek naas Die Son/Dawn has Broken wees. Ek staan selfs 4h soggens op omdat ek net wil aanhou skryf. Ek sal later meer van die boek vertel. Dankie Corrie. Jy is ‘n ster…Mense, besoek gerus die radio se web en fb blaaie..


ANDRE VIVIERS
none
arviviers@gmail.com
197.228.109.164

Dankie vir Baie goeie program. Musiek is tops. Andre Viviers van LEGENDS DANS ORKES.


Elsabie van der Westhuizen 22 Februarie 2017
ewest@webmail.co.za
165.255.91.164

Ek het hierdie week vir die eerste keer te hore gekom van netradiosa.. Wat ‘n voorreg om Corrie Slabbert te ontmoet. In net een uur het ek geleer van verskeie ‘online’ tydskrifte en die verbintenis wat hierdie netradio met Afrikaners reg oor die wêreld het. Ek was grootliks verras. Wat ‘n besondere platform waarop jou besigheid, boeke ens bekendstelling kan verkry. Baie dankie aan netradiosa vir die hulp wat julle verleen aan onder meer, aspirant skrywers soos ek. Waardeer julle harde werk.


From: E vd Westhuizen [mailto:ewest@webmail.co.za]

Sent: Wednesday, 22 February 2017 2:54 PM

To: ‘corriesl@telkomsa.net’ <corriesl@telkomsa.net>

Subject: RADIO ONDERHOUD MET Elsabie van der Westhuizen : BOEK: BITTER EN SOET VAN `N OUER SE LEWE

Importance: High

Middag Corrie

Baie dankie vir vanoggend se Radio Onderhoud. Behalwe vir die voorreg om my werk bekend te stel, was dit eerlikwaar `n groot voorreg om jou as persoon te ontmoet. Ek was ordentlik op my senuwees, maar jou mooi hantering daarvan het dit werklik `n aangename ervaring gemaak. Nogmaals dankie. Dit was `n baie spesiale oomblik vir my.

Hi Corrie. Dit was ‘n groot eer om jou te ontmoet en dit het sommer gevoel of ons mekaar al jare ken. Ek het my eposadres vir jou geskryf terwyl ons 2 gesels het en jou wrietiewaar, ek skryf my naam verkeerd. Nou lag ek vir die feit dat jy my ‘Elmarie’ noem en boonop skryf ek my eie naam verkeerd.

Dis soos volg:  Elsabie van der Westhuizen   ewest@webmail.co.za

Groot seën, wysheid, guns en voorsiening bid ek oor jou vir hierdie reuse radiostasie wat ons Vader aan jou toevertrou het. Hy het geweet wie Hy daarmee wil en kan vertrou. Soos die Woord mos tereg sê: “Ek is tot alles instaat deur Jesus Christus wat my die krag gee.” Jy kan en gaan groot dinge daardeur bereik, juis ook omdat daar ‘n diep afhanklikheid van Hom is en omdat jy nederig omtrent hierdie groot geskenk is. Baie sterkte. Wil ook net dankie sê vir vanoggend. Waardeer dit opreg. Elsabie

Elsabie van der Westhuizen

Co Reg No: 2015/308227/07

EWEST MEDIA AND FILM PRODUCTIONS

Writer & Producer

Cell: 082 867 7644

Fax: 086 634 2933

Mail: ewest@webmail.co.za

Ek en my man het saam daarna geluister en voel dit is baie goed en professioneel gedoen. Weereens dankie Corrie.