Facebook posts

Sorry, your server does not allow remote fopen or have CURL
1 week ago
Wat Nou? Valentynsdag uitgawe met William Munnik 2018-02-10

Share what to do on Valentine`s Day
Deel wat om te doen op Valentynsdag
https://netradiosa.co.za/?p=3535

EVENTS 10 FEBRUARIE - 16 FEBRUARIE 2018   Goeie more! Dit was Afrojack met Turn up the speakers. Jy kuier saam met William Munnik op Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se o

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
Rower op hoewe by Cullinan doodgeskiet

Een van drie rowers is geskiet nadat hulle gewapen met messe toegang tot ’n bejaarde man se huis op ’n kleinhoewe buite Cullinan verkry het.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
Pa ‘wil ook ’n toekoms hê’ ná hy sy baba vermoor

Die Roodepoortse pa wat sy ses maande oue babaseun vermoor het, “toon geen berou oor sy dade nie” en die staat hoop dat hy lewenslank agter tralies gaan sit.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
Pa sê hy’t baba uit frustrasie doodgeslaan

Die pa van ’n vier maande oue baba het hom geslaan totdat hy sy bewussyn verloor en gesterf het omdat sy gehuil die pa gefrustreer het.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
OB bevestig ongerymdhede op Vrede-suiwelplaas

Ná ’n jare lange stryd en ’n verlies van R149 miljoen is die ongerymdhede in die omstrede Vrede-suiwelprojek in die Vrystaat Vrydag amptelik deur die openbare beskermer bevestig.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
Dis die omtrede figuur agter die skokverslag oor Capitec

Vrae word gevra oor die motiewe agter die navorsingsmaatskappy Viceroy se omstrede verslag oor Capitec se sakebedrywighede.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
Staatskaping: Zuma se regulasies bekend

Regulasies vir die regterlike kommissie van ondersoek na staatskaping, korrupsie en bedrog stel die voorsitter in staat om getuienis in te samel, getuies te dagvaar en om enige dokumentêre getuienis ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
Ouma Denise lewend gekry

Denise Bartlett (72) van Sterkstroom in die Oos-Kaap, wat Dinsdagaand deur rowers ontvoer is, is gevind.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
OB se Vrede-verslag ‘maak van wolf skaapwagter’

Die openbare beskermer (OB) se verslag oor die Vrede-suiwelprojek “is niks meer as blote verontskuldiging vir grootskaalse korrupsie en plundery nie” en “maak van wolf skaapwagter”.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 week ago
Zuma se vrou waarsku: ‘Dinge gaan lelik raak’

Zuma se vrou waarsku: "Dinge gaan nog lelik raak"

Pres. Jacob Zuma se derde vrou, Thobeka Madiba-Zuma, het Vrydag sosiale media gebruik om vir haar man in die bres te tree en dit duidelik gestel dat “hy sal klaarmaak wat hy begin het”.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 1 of 81 »