Netradiosa Bemarking

MP3 Advertensie

Die maak van MP3 advertensie R3500 eenmalig vir die ontwerp en maak van die advertensie. 

Klik HIER om te bestel

Opsie 1+2+3

R1400 per maand plus R4000 vir die maak en opstel van die advertensies

Klik HIER om te bestel

                     Opsie 1

MP3 audio wat 4 keer in ‘n 24uur siklus op die radio se ADJ speel – as jy self die MP3 formaat advertensie verskaf is dit R500 per maand– die blootstelling is wêreldwyd

Klik HIER om te bestel

Opsie 2

Webwerf advertensie waar die radio ook speel ook op die webwerf met Tot 9 Mei 2018  –    1 980 891 besoekers

–  Dit is R500 eenmalig vir die opstel van die advertensie blad vir jou plus R300 per maand en jou advertensie word elke 2 de dag op 3 facebook advertensie groepe geplaas.

Klik HIER om te bestel

Opsie 3

‘n Advertensie wat gedurende die nuus uitsending op die radio gespeel word en die nuus gaan op ‘n potgooi op die webwerf en internet argiewe wat wêreldwyd blootstelling het aan miljoene mense vir R1000 per maand.

Klik HIER om te bestel

Opsie 4

‘n Uur program ‘n week borg wat net handel oor jou produkte/Besigheid vir blootstelling wêreldwyd en die opname van die program gaan ‘n potgooi op die webwerf en internet argiewe wat wêreldwyd blootstelling het aan miljoene mense vir R2000 per maand.

  Klik HIER om te bestel

Hoekom Internet Radio?

Redes hoekom jy behoort gebruik te maak van advertensies oor Internet Radio

NetRadioSA Spesiale aanbieding vir “n advertensie pakket Wil jy jou besigheid op die radio adverteer?

Met 1 980 891 besoekers op ons web blad tot op 9 Mei 2018 is dit die moeitewerd

Radio Advertensies op Internet radio kan mense 24 uur per dag bereik terwyl hulle werk, klets of aanlyn rondsnuffel mits hulle oor iets soos ‘n selfoon,tablet, android, rekenaar of skootrekenaar beskik wat internet konneksie het, in teenstelling met iemand wat met die gewone FM radio slegs ongeveer 30 minute ingeskakel is in die tyd wat hy werk toe ry gedurende spits tye.

Redes hoekom jy die opsie behoort te oorweeg om op Imternet radio te adverteer.

Koste effektiewe advertering:

  • Radio Advertensies op internet radio kos merkbaar minder as advertering op die tradiosionele radio stasies,

Addisionele e-handel geleenthede:

  • Navorsing toon dat aanlyn luisteraars meer ontvangklik is vir aanlyn advertering en meer geneig is om produkte aanlyn te koop en het meer fondse om te spandeer.

‘n Verhoging in inkomste uit advertensies:

  • Advertensie boodskappe bereik ‘n groter mark aangesien die gehoor reeds aanlyn is en hulle is meer geneig om te reageer om aksie te neem op advertensies
  • Gebruikers wat ook na internet radio luister is 3 keer meer geneig om op advertensies te reageer as gewone tradiosionele radio advertensies. Hulle mag dalk op die net na jou web blad gaan soek en so kry jy meer besoekers tot jou web blad en ook meer potensiële kopers vir jou produk.

Indien jy ‘n nuwe manier van advertering soek is internet radio die mees logiese keuse om te maak. Dit is ‘n meer koste effektiewe manier om met meer luisteraars in aanraking te kom en dit maak ook ‘n groter impak op die gehoor.

Met tunein kan jy met enige selfoon, tablet.android, skootrekenaar of rekenaar inskakel by die radio mits jy internet dekking het. Laai net die tunein applikasie af en soek vir NetRadioSA so maklik soos dit.