Omroepers

NetRadioSA se span omroepers het ten doel om te alle tye hoë gehalte en goeie programinhoud aan luisteraars te bied.
Hul passie vir radio en toegewydheid word duidelik onderskei en reflekteer hul respek vir hul Skepper, hulself en hul medemens.

Nog 'n goeie eienskap van die NetRadioSA-Span is dat hul duidelik die verskil verstaan tussen die rol van 'n platejoggie (DJ) wat liedjies aankondig en 'n omroeper wat 'n program met goeie programinhoud en musiek aanbied.

NetRadioSA in 'n neutedop is  - Nuut ! Vars ! Verslawend !