Só flop NGV rééds

01/07/2018 Corrie Slabbert 0

Peperduur loodsprojekte waarmee die regering wou wys sy nasionale gesondheidsversekering (NGV) kan werk, het ineengestort binne maande nadat die bestuur daarvan aan provinsies oorgedra is. […]