Radio

NETRADIOSA Is 'n Vryskut radio stasie wat 'n platvorm bied vir persone om hulle eie radio program aan te bied om 'n eie inkomste te genereer en om drome waar te maak / Om opkomende kunstenaars die geleentheid te bied om blootstelling te kry / om geleenthede en opleiding te kry in verskillende areas en waarde te voeg aan lewens NETRADIOSA is a Freelance Radio station that provides individuals the opportunity to manage their own internet radio show and to create income for themselves and to live a dream / To create an opportunity for upcoming artists to get exposure / To educate and add value to lives and to create opportunities

MANIE JACKSON, Keagan Rossouw EN Elzabi Buek Artist IN KONSERT.
FONDSINSAMELING VIR DIE KINDERS VAN LEEUHOF SE KERSPARTYTJIE.
DATUM: 07 OKTOBER 2017
PLEK : PHOENIX HIGH SCHOOL ( OU HTS VEREENINGING ).
TYD: 18:30 VIR 19:00.
KOSTE: VOLWASSENES R100.00
KINDERS ONDER 12 R50.00

Klik op skakel om kaartjies te koop - Kaartjies sal met epos aangestuur word sodra betaling suksesvol ontvang is 

Kolostrum (colostrum) het Suid-Afrika met 'n 'bang' getref...moenie agterbly en ongeletterd wees wat dit aanbetref nie...natuurlike volwasse stamselbehandeling in boviene (bovine/koei) kolostrum - Die beste kwaliteit in die wêreld...geniet hierdie video'tjie!!! Hoop jy lag net so lekker soos ek vir hierdie pittige video...lol. Kontak my as jy 'n advertensie soortgelyk hieraan wil maak...of belangstel om meer van kolostrum te weet en/of wil bestel. cathy@netradiosa.co.za of 0813853911 (whatsup alleen)